
This episode features Prof Theo Burger discussing the men's ministry meetings at Choose Life Church.
Woord Sonder Grense Mannebediening se saalbyeenkomste by Choose Life Church *(CLC)* vind plaas op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00 by *CLC* se saal. Die Manne Bediening *DIGITAAL* se *Zoom* byeenkomste word gefasiliteer tesame, en op dieselfde tyd, as die saalbyeenkoms. Julle word vriendelik uitgenooi om by een van die twee byeenkomste in te skakel. Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Julle is welkom om jul gebedsversoeke ook betyds aan ons deur te stuur sodat ons dit in ons netwerk kan deurgee en saam daavoor kan bid. Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)
Guest: Prof Theo Burger
Organizations: Choose Life Church, Woord Sonder Grense Mannebediening
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the BAASRAAK RADIO podcast page.