Woord Sonder Grense | 2 Junie 2026 | Prof Theo Burger

Woord Sonder Grense | 2 Junie 2026 | Prof Theo Burger

June 4, 2026 · 35 min

About this episode

The episode discusses the Woord Sonder Grense men's ministry meeting featuring Prof Theo Burger.

y word vriendelik uitgenooi na die Woord Sonder Grense (WSG) Manne Bediening se byeenkoms by Choose Life Church (CLC) se saal op Dinsdae oggende vanaf 6:00 tot 7:00. Die WSG Manne Bediening byeenkomste word LEWENDIG UITGESAAI op YouTube, vir die manne wat nie fisies kan bywoon nie. Ons spreker is Prof Theo Burgerl met tema "Bediening uit die Woord (24)". Nooi gerus 'n boeta of vriend om saam met ons deel te neem aan die byeenkomste. Jy is welkom om met ons te gesels in die klets boek hier op YouTube, sê vir ons waarvanaf jy kyk. Facebook · Youtube · Baasraak Toep (App)

People in this episode

Guest: Prof Theo Burger

Topics covered

Keywords

Mentioned in this episode

Organizations: Choose Life Church

More episodes of BAASRAAK RADIO

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the BAASRAAK RADIO podcast page.