Boeke van die profete 20:  God se oordeel oor Israel

Boeke van die profete 20: God se oordeel oor Israel

April 30, 2026 · 11 min · Season 6 · Episode 20

About this episode

The episode discusses God's warnings to Israel through Ezekiel, emphasizing the call to repentance and the promise of new life.

In Esegiël 12 tot 24 lees ons van klomp voorbeelde en stories wat God vir Esegiël gegee het om vir Israel te waarsku om op te hou sondig en terug te kom na God toe. In hoofstuk 18 is daar 'n uitroep van God dat Hy nuwe lewe vir alle mense wil gee! Boodskappe per epos is baie welkom! Support the show

People in this episode

Host: Carin Conradie

Topics covered

Keywords

Mentioned in this episode

Books & works: Boeke van die profete

Places: Israel

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Bybelstories in Afrikaans podcast page.