
In this episode, Christo Golden and Dr. Jaco discuss medical myths, the Hantavirus, deaf awareness week, skin cancer awareness month, and provide health tips.
In hierdie episode van #GROOTtrauma gesels Christo Golden, in vir Venita, en Dr. Jaco oor: >Mediese Vasvrae Vraag - Kougom bly 7 jaar in jou maag as jy dit insluk, waar of vals? >Die nuutste virus waarvan almal praat, is die Hantavirus. >Dowebewustheidsweek is 'n jaarlikse geleentheid wat bewustheid >Oor doofheid verhoog en die Britse dowe kultuur, gemeenskap en geskiedenis vier. >Mei is Velkankerbewusmakingsmaand—’n tyd om stil te staan by een van die mees >Algemene, maar voorkombare kankers. Met Suid-Afrika se sterk son en hoë UVstraling is dit belangriker as ooit om jou vel te beskerm. >Dr Jaco se wenk vir die week
Host: Christo Golden
Guest: Dr. Jaco
Organizations: Hantavirus
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the #GROOTtrauma podcast page.