
About this episode
The episode discusses responsible agriculture practices in light of recent legal rulings affecting producers in the Western Cape.
’n Onlangse uitspraak in die Wes-Kaapse Hooggeregshof het gesê dat produsente slegs sekere beperkte landboumiddels mag aankoop en aanwend sonder om as plaagbeheeroperateurs geregistreer te wees. Dit plaas die kollig op verantwoordelikheid in die landbouwaardeketting. Stefan van Dyk gesels met Eloise Pretorius op RSG oor InteliGro se siening oor verantwoordelike landbou. InteliGro, Your Integrated Crop Solution Partner On The Farm | Find out how InteliGro's regional specialist Crop Advisors ad...
People in this episode
Host: Stefan van Dyk
Guest: Eloise Pretorius
Topics covered
- responsible agriculture
- crop solutions
- legal regulations
- pest control
- agricultural responsibility
Keywords
- responsible agriculture
- InteliGro
- crop advisors
- pest control
- Wes-Kaapse Hooggeregshof
Mentioned in this episode
Organizations: InteliGro
Places: Wes-Kaapse Hooggeregshof
More episodes of InteliGro Talks
- Gerrie Ludick & Christo Jacobs oor Doolhof-ervarings wat geïntegreerde oplossings verken | 27 Mei 26 · June 1, 2026 · 11 min
- Biologiese produkte - hoe lyk dit vandag en in die toekoms? · January 14, 2026 · 10 min
- Janco Cloete gesels oor slakke wat 'n probleem in kanola is, en die rol van bewaringsboerdery. · November 11, 2025 · 6 min
- Gebrandt Kriel takel die onderwerp van data tot besluitneming op die plaas · October 10, 2025 · 3 min
- "Kies 'n loopbaan in ons industrie en maak 'n verskil vir die toekoms!' sê Tanja Potgieter, Mense Ondersteuningbestuurder by InteliGro. · October 1, 2025 · 3 min
- AJ Griesel gesels oor die mense in Suid-Afrikaanse landbou, wêreldklas! · September 22, 2025 · 3 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the InteliGro Talks podcast page.