MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 149 - Romeine 2–5: Die Regverdige Oordeel van God en Vrede Deur Geloof

MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) - Bybelse Leierskap 149 - Romeine 2–5: Die Regverdige Oordeel van God en Vrede Deur Geloof

February 7, 2026 · 22 min

About this episode

In this episode, Harm Engelbrecht explores the righteous judgment of God and the connection between the Old Testament and the Gospel of Jesus Christ through a study of Romans 2–5.

In hierdie episode van Markplek Ambassadeurs op Radio Kaapse Kansel, neem Harm Engelbrecht ons verder in ons Bybelse leierskap-reeks met ’n diepgaande studie van Romeine 2–5. Ons kyk na die regverdige oordeel van God, Paulus se waarskuwing teen selfgeregtigheid, en hoe hy die Ou Testament verbind met die Evangelie van Jesus Christus. Paulus wys duidelik dat beide Jode en nie-Jode onder die sonde is – en dat die wet nie redding kan bring nie.

More episodes of MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC)

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the MARKPLEK AMBASSADEURS (CBMC) podcast page.