
Lisa en Shereen bespreek die verlede en 'n besigheidsvoorstel aan David.
Lisa en Shereen het ‘n gesprek oor die verlede, veral oor hoe Shereen van die plaas af weg is. Cindy maak ‘n besigheidsvoorstel aan David, wat hy nie sommer net kan ignoreer nie. Lisa vind die waarheid uit oor wie die meeste aandele in die Rooivallei-kelder besit.
Host: Lisa
Guest: Shereen
Organizations: Rooivallei-kelder
Books & works: DIE EERSTE WINGERD
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Middagvervolgverhaal podcast page.