
The Windhoek City Police confirmed that no fines were issued to informal street vendors near China Town.
Die Windhoek Stadspolisie het bevestig dat geen boetes uitgereik is aan die honderde informele straatverkopers wat onlangs naby China Town in die noordelike nywerheidsgebied bedrywig was nie. Woordvoerder superintendent Marcelline Murapo het aan Kosmos 94.1 Nuus gesê dat hulle skriftelike waarskuwings gegee het en verkopers van items soos lekkergoed, kapana, vetkoek en klere, aangesê het om die gebied te verlaat.
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Nuus podcast page.