
Swakopmund residents are urged to settle outstanding municipal bills as the municipality prepares to begin water disconnections for overdue accounts.
Inwoners van Swakopmund se Matutura- en Mondesa- woonbuurte word versoek om uitstaande munisipale rekeninge te vereffen, aangesien die munisipaliteit gereed maak om volgende week met waterontkoppelings te begin. Die ontkoppelings, gerig op agterstallige rekeninge, sal van Maandag, 15 Junie tot Donderdag, 18 Junie uitgevoer word. Munisipaliteitwoordvoerder Linda Mupupa sê dit is roetine-afsluitings met verdere afsluitings wat aangekondig sal word voordat dit uitgevoer word.
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Nuus podcast page.