
Olivia Curlewis van KANSA bespreek die teleberadingsdiens wat ondersteuning bied aan mense wat deur kanker geraak word.
Die Kankervereniging van Suid-Afrika (KANSA) vier in 2026, 95 jaar van diens. Junie elke jaar word wêreldwyd aandag gevestig op die impak van kanker op persone gediagnoseer met kanker, hul versorgers, geliefdes, familie en ander mense binne die oorlewende se kring. Dikwels het hierdie mense net iemand nodig om mee te praat oor hul kankerervaring. Olivia Curlewis, Diensspesialis by KANSA, sluit by Yolanda Maartens aan in die OFM Familie Fokus om te vertel hoe KANSA se teleberadingsdiens werk. Skakel gerus die hulplyn by 0800 22 66 22.
Host: Yolanda Maartens
Guest: Olivia Curlewis
Organizations: Kankervereniging van Suid-Afrika
Places: Suid-Afrika, Junie
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the OFM Family Focus podcast page.