
Die episode bespreek agt weeklikse episodes oor Suid-Afrika se mees berugte misdaad intriges.
Die nuwe seisoen van dié bekroonde potgooi is terug met agt weeklikse episodes oor van Suid-Afirka se mees berugte misdaad intriges. Seisoen 4 strek van Botswana, met ’n moord in ’n buurt vol Suid-Afrikaners, deur Mpumalanga, Gauteng en tot in die Wes-Kaap. Luister weekliks van 17 Maart 2026! Volg die potgooi of teken in sodat jy nie nuwe episodes mis nie! Webpage · Find more from JacPod
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe podcast page.