Wiele2Wiele ry Defender Octa en Mustang GT

Wiele2Wiele ry Defender Octa en Mustang GT

June 19, 2026 · 25 min

About this episode

This episode features road tests of the Land Rover Defender Octa and Ford Mustang GT, along with a discussion on internal combustion engine speeds and a highlight of Steven Odendaal's racing success.

Hierdie week vir Wiele2Wiele het hulle twee baie spesiale padtoetse: die Land Rover Defender Octa met sy 4,4 liter-biturbo V8 en dan die Ford Mustang GT. Vir die tegniese wenk van die week gesels hulle oor die maksimumsnelheid van ’n binnebrandenjin. Hulle is ook breëbors trots op ons Suid-Afrikaner, Steven Odendaal, wat saam met sy BMW Motorrad World Endurance-span, die 8 Hours of Spa Motos-motorfiets uithouwedren gewen het. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media

More episodes of Wiele2Wiele

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Wiele2Wiele podcast page.