
This episode covers recent developments in the agricultural sector, including legal cases and export regulations in South Africa.
In hierdie week se landbounuus: Die veebedryf gons steeds oor ’n mylpaal-hofuitspraak oor die inenting teen bek-en-klouseer; ’n groep suikerrietkwekers het hande gevat om die suikerreus, Tongaat Hulett, van likwidasie te red; die SA Pluimveevereniging doen regstappe teen die Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging; nuwe uitvoerreëls vir Suid-Afrika se varsproduktebedryf; en Suid-Afrika is op pad na een van sy grootste graanoeste nóg.
Organizations: Tongaat Hulett, SA Pluimveevereniging, Departement van Handel, Nywerheid en Mededinging
Places: Suid-Afrika
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Driesestig podcast page.