
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Est. Listeners
Insufficient chart data. Estimates will improve as the show charts.
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
N/A🎙 Daily cadence·1,000 episodes·Last published today - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
N/A - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
N/A
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 39 epsHosts
Recent guests
Recent episodes
Wat kan ons leer by... Middeleeuse ridders (Deel 2)
Jun 24, 2026
9m 47s
Robin Hood se boom vrek ná 1 200 jaar
Jun 24, 2026
1m 43s
Êrens oorsee: Riaad
Jun 23, 2026
14m 27s
Dr. Elsa se werk as ‘n museoloog
Jun 23, 2026
7m 46s
Kos vir die oog
Jun 23, 2026
8m 04s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
Resolving iTunes ID\u2026 if this persists, the podcast may not be indexed on Apple Podcasts.
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/24/26 | ![]() Wat kan ons leer by... Middeleeuse ridders (Deel 2) | Dr. Mandie Uys praat oor die Middeleeuse ridders, en waar die tekens van hulle werk vandag nog sigbaar is. | 9m 47s | ||||||
| 6/24/26 | ![]() Robin Hood se boom vrek ná 1 200 jaar | Sherwoodwoud se bekende Major Oak, waar Robin Hood glo uitgehang het, het ná 1 200 jaar gevrek. ‘n Toestroming van toeriste het gemaak dat die grond by die boom gekompakteer en kliphard is. | 1m 43s | ||||||
| 6/23/26 | ![]() Êrens oorsee: Riaad | Pauline Bester vertel vir Martelize Brink van die lewe in Riaad in Saoedi-Arabië waar sy al vir 16 jaar tuisonderrig gee vir die kinders van koninklike gesinne. | 14m 27s | ||||||
| 6/23/26 | ![]() Dr. Elsa se werk as ‘n museoloog | Van ‘n meestersgraad in Nederland tot ‘n doktorsgraad in Stellenbosch oor Kayamandi. Museoloog Elsa Vogts raak liries oor haar werk en uitdagings by onder andere Babylonstoren en Soetmelksvlei, waar sy vir die besoekers sensoriese ervarings moes ontwerp met ‘n historiese bewaringsingesteldheid. Johan Rademan het op die plaaswerf met haar gesels. | 7m 46s | ||||||
| 6/23/26 | ![]() Kos vir die oog | Louhani Els vertel vir Martelize Brink van haar ervaring as ‘n finalis by die Wêreld Kosfotografie-toekennings in London, waar haar werk hoog aangeskryf is. | 8m 04s | ||||||
| 6/23/26 | ![]() Koop na hartelus sonder geld! | Jy bestel kos, maar dit kom nie, want jy betaal nie. In Suid-Korea gebruik Gen Z nou sogenaamde dopamien-toepassings wat jou laat goed voel sonder dat dit geld kos. Daar is selfs ‘n toepassing wat simuleer om ‘n sigaret te rook, vir ‘n blaaskans. | 1m 23s | ||||||
| 6/22/26 | ![]() SA se withaaie het jou nodig | Ronelle Friend vertel vir Martelize Brink van die desperate situasie waarin Suid-Afrika se withaaie hulle bevind, ‘n petisie om die aanslag op hulle te stop. | 10m 58s | ||||||
| 6/22/26 | ![]() In die wêreld van landbou 22 Junie 2026 | In vandeesweek se landbounuus: Goeie nuus vir die suikerbedryf; druk op Suid-Afrika se vleisuitvoerbedryf; die jongste landbouvertrouensindeks; ‘n projek vir die gratis verwydering van ongebruikte plaasdoders; en 2026 se Agri Wes-Kaap en Santam Jongboer van die Jaar. | 4m 37s | ||||||
| 6/22/26 | ![]() Vet-marmering in vleis | Prof. Phillip Strydom praat oor die marmering van vleis. Dit is vet wat tussen die spierweefsel voorkom. Suid-Afrikaanse beesrasse is nie geneig tot marmering nie, en tipies word beeste by ons ook jonk geslag. Marmering vind meestal by ouer diere plaas. | 11m 54s | ||||||
| 6/22/26 | ![]() KI-kunsmuseum | Los Angeles het nou die eerste kunsmuseum vir kunsmatige intelligensie-kuns. Dis nie net kyk nie, dis ruik ook. | 1m 32s | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 6/19/26 | ![]() 360 Speseryroete: Biltong en gedroogde vleis | Kos- en kultuurhistorikus Hetta van Deventer-Terblanche praat oor biltong en variasies van gedroogde vleis in ander kulture. | 10m 08s | ||||||
| 6/19/26 | ![]() Ysbeer-duik in Emmarentiadam | Daleen Potgieter vertel van Normalair Onderwaterklub se Midwinter Ysbeer-duik in die Emmarentiadam in Johannesburg. Dis ook ‘n skoonmaakgeleentheid waar daar al in die verlede ‘n rekenaar, valstande, fietse en vuurwapens uitgeduik is. | 5m 47s | ||||||
| 6/19/26 | ![]() Verkeerskaartjie op pad graf toe | ‘n Motor in ‘n begrafnisstoet het ‘n kaartjie gekry omdat die stoet deur ’n rooi verskeerslig beweeg het. Hoewel dit algemene praktyk is wil die stad, Syracuse, in die staat New York, niks weet van ‘n appèl teen die kaartjie nie. | 1m 19s | ||||||
| 6/18/26 | ![]() Lisa se goeie jaar | Haidee Muller-Isaacs klets met omroeper Lisa Truter oor haar spesiale vieringe vanjaar - sy word | 8m 36s | ||||||
| 6/18/26 | ![]() Jonk: Sielkundige impak van voordurende gesondheid- en fiksheidstatistiek | Kliniese sielkundige en spelterapeut dr. Jo-Marie Bothma praat oor die sielkundige impak daarvan om die heeltyd al jou gesondheid- en fiksheidstatistieke te meet en dop te hou. | 7m 24s | ||||||
| 6/18/26 | ![]() Roomys-samespanning in Japan | Ses groot roomysvervaardigers in Japan is onder verdenking van samespanning. Hulle get glo jare lank roomyspryse kunsmatig verhoog. | 1m 26s | ||||||
| 6/17/26 | ![]() Die Hofmeyr-susters | Die Hofmeyr-susters, Zanta en Melanie, het al op wereldverhoë met die viool en dwarsfluit geskitter. Hulle het op die Wesrand in ‘n gesin van agt (drie susters en vyf broers) groot geword. Al agt kinders leef nog en, hulle ouers, ds. Jan (91) en ma Elma (88) repeteer self op die oomblik aan ‘n werk of twee. Johan Rademan het met Zanta Hofmeyr en Melanie Hofmeyr-Burger by die Gamka Klassiek in Prins Albert in die Karoo gesels. | 8m 46s | ||||||
| 6/17/26 | ![]() Wat kan ons leer by... Middeleeuse ridders (Deel 1) | Dr. Mandie Uys praat oor die Middeleeuse ridders, en waar die tekens van hulle werk vandag nog sigbaar is. | 12m 04s | ||||||
| 6/17/26 | ![]() Gesonde TV | In Kirgisië in Sentraal Asië is 26,6% van volwassenes obees. Die regering borg nou ‘n realiteitsprogram op TV waar staatsamptenare gewig verloor. Hulle oefen om hulle liggame fisies in staat te stel om hierdie herfs aan die amateur Asië-driekampbeker deel te neem. | 2m 26s | ||||||
| 6/16/26 | ![]() Êrens oorsee: Singapoer | Mari Victor vertel vir Martelize Brink van die lewe in Singapoer, waar hulwl byna 10 jaar woon. Gestolde komkommerslaai is ‘n treffer onder plaaslike gaste. | 13m 44s | ||||||
| 6/16/26 | ![]() Redgy Elias se lewenspad | Redgy Elias se hunkering na ‘n afwesige pa het hom die pad byster laat raak. Maar toe vind hy weer sy weg deur die lewe se moerasse waar hy nou ander jong mans help. Haidee Muller-Isaacs het met hom gesels by Worcester se Changemaker-huis, Moria. | 5m 05s | ||||||
| 6/16/26 | ![]() 200 Deure toegeplak | ‘n Vandalis het nagenoeg 200 deure met gom toegeplak by ‘n hoërskool in San Diego, Kalifornië tydens hulle jaareindeksamen. | 1m 24s | ||||||
| 6/15/26 | ![]() Die impak van die sardynloop | Maryke Musson praat oor die impak van die sardynloop op die ander diere in die omgewing. | 14m 27s | ||||||
| 6/15/26 | ![]() In die wêreld van landbou 15 Junie 2026 | 15 Junie 2026: Vandeesweek in landbounuus berig ons oor die voerkraalreus, Karan Beef, wat vleisuitvoere hervat; Suid-Afrika en Italië hoop om samewerking oor landbou en landbouverwerking uit te brei; Suid-Afrika se landboubedryf teken ’n rekordhandelsoorskot in die eerste kwartaal van 2026 aan; en, die Nasionale Wolkwekersvereniging bied sy 95ste kongres aan. | 5m 03s | ||||||
| 6/15/26 | ![]() Hoe vries ek vleis? | Prof. Phillip Strydom vertel vir Martelize Brink hoe jy vleis behoort te vries, en dan weer te ontdooi. | 9m 18s | ||||||
Showing 25 of 2744
Sponsor Intelligence
Sign in to see which brands sponsor this podcast, their ad offers, and promo codes.

























