Gesonde grense

Gesonde grense

June 23, 2026 · 1h 31m

About this episode

The episode discusses healthy boundaries and features guests talking about a new Christian TV series and upcoming events.

Narratiewe berader Faith Durie gesels oor gesonde grense. TV-vervaardiger Sonja Lochenberg vertel meer oor ‘n nuwe Christelike TV-reeks getiteld Stories van geloof, hoop & liefde, wat tans beskikbaar is vir stroom op AfriForum TV. Natasja Maartens gesels oor vanjaar se SPAR Women’s Challenge en Marelize Moolman vertel meer oor die Karoo Wolfees wat eersdaags in Middelburg in die Oos-Kaap plaasvind. Met Hart en Siel

More episodes of Met Hart en Siel

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Met Hart en Siel podcast page.