
About this episode
The episode discusses a court case involving the suspended deputy head of Ekurhuleni, investigations into human rights issues, and a rise in malaria cases in Gauteng.
Die geskorste adjunkhoof van die Ekurhuleni-metropolisie verskyn vandag in die hof op aanklagte van bedrog, korrupsie en regsverydeling. Die Menseregtekommissie ondersoek die emmerstelsel in Noordwes, en die ineenstorting van basiese dienste in die Emfuleni Munisipaliteit. Hoekom is daar ‘n toename in malariagevalle en -sterftes in Gauteng.
Topics covered
- court case
- corruption
- human rights
- public services
- malaria cases
Keywords
- Ekurhuleni
- corruption
- human rights
- malaria
- Emfuleni
Mentioned in this episode
Organizations: Ekurhuleni-metropolisie, Menseregtekommissie
Places: Noordwes, Emfuleni Munisipaliteit, Gauteng
More episodes of Monitor
- Monitor: OUTA vra Eskom om deelnameproses te verleng oor Jhb-skuld · June 12, 2026 · 47 min
- Monitor: Menseregtekommissie sê Makana-plaaslike owerheid in Makhanda moet ontbind · June 11, 2026 · 51 min
- Monitor: ‘ANC-studiegroepe in die parlement is problematies’ · June 10, 2026 · 50 min
- Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue · June 9, 2026 · 51 min
- Monitor: Ons ontleed die president se plan vir xenofobie · June 8, 2026 · 51 min
- Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim · June 5, 2026 · 47 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.