
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Estimated from 1 chart position in 1 market.
By chart position
- 🇿🇦ZA · News#150500 to 3K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
150 to 900🎙 Daily cadence·1,000 episodes·Last published today - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
500 to 3K🇿🇦100% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
200 to 1.2K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 27 epsHost
Recent guests
Recent episodes
Monitor: Bafana Bafana deur na uitklopronde in Sokkerwêreldbeker
Jun 25, 2026
48m 48s
Monitor: Polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens teen-immigrasiebetogings
Jun 24, 2026
48m 57s
Monitor: 80% van nuwe geregistreerde kiesers is jonger as 30
Jun 23, 2026
48m 07s
Monitor: Sommige boere bevraagteken John Steenhuisen se beplande skuif
Jun 22, 2026
49m 42s
Monitor: Meer as helfte van polisiestasies beantwoord nie oproepe nie
Jun 19, 2026
49m 01s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/25/26 | ![]() Monitor: Bafana Bafana deur na uitklopronde in Sokkerwêreldbeker | 25 Junie 2026: Bafana Bafana klop Suid-Korea 1 – 0, en pak Kanada Sondag in hulle eerste uitklopwedstryd in die FIFA Sokkerwêreldbeker. March and March en 26 burgerregtegroepe gee die versekering dat daar géén geweld sal wees op 30 Junie nie. Die ANC trek sy aansoek terug om deel te wees van die Phala Phala-hofsaak. | 48m 48s | ||||||
| 6/24/26 | ![]() Monitor: Polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens teen-immigrasiebetogings | 24 Junie 2026: Die polisie waarsku weer teen misdadige optrede tydens Dinsdag se beplande teen-immigrasiebetogings. Ons praat met Jacinta Ngobese-Zuma van die teen-immigrasiebeweging, March and March, oor volgende week se verwagte betogings. Ons praat met 'n regsgeleerde oor die polisie se verbod op wapens by die betogings. | 48m 57s | ||||||
| 6/23/26 | ![]() Monitor: 80% van nuwe geregistreerde kiesers is jonger as 30 | 23 Junie 2026: Die parlement se afsettingskomitee vergader môre om sy werksaamhede voort te sit. te midde van 'n poging deur president Cyril Ramaphosa om die komitee te stop. Die Ngwathe-munisipaliteit, wat Parys, Vredefort, Koppies, Edenville en Heilbron insluit, is dalk binnekort onder administrasie. 80% van die 477 000 nuwe kiesers wat die afgelope naweek geregistreer is, is jonger as 30. | 48m 07s | ||||||
| 6/22/26 | ![]() Monitor: Sommige boere bevraagteken John Steenhuisen se beplande skuif | 22 Junie 2026: Politici betreur die moord op 'n DA-kandidaat in Kaapstad én 'n ANC-raadslid in Nelson Mandelaaai. Vyfduisend ongedokumenteerde Malawiërs word deur Beitbrug gerepatrieer. Sommige boere bevraagteken waarom die DA die Minister van Landbou, John Steenhuisen, uit sy pos wil skuif. | 49m 42s | ||||||
| 6/19/26 | ![]() Monitor: Meer as helfte van polisiestasies beantwoord nie oproepe nie | 19 Junie 2026: 'n Landwye oudit bevind dat meer as die helfte van polisiestasies nie oproepe beantwoord nie. Ons praat met Helen Zille oor haar omstrede besoek aan March and March. Ons ontmoet BOSA se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg. | 49m 01s | ||||||
| 6/18/26 | ![]() Monitor: Reaksie op die DA se minister-skommelinge | 18 Junie 2026: Reaksie op die DA se minister-skommelinge. Nóg 'n reddingsboei om die suikerreus Tongaat Hulett te red. Meer besonderhede oor Amerika en Iran se vredesooreenkoms. | 49m 07s | ||||||
| 6/17/26 | ![]() Monitor: Is Rampahosa besig met Stalingrad-taktiek oor Phala Phala? | 17 Junie 2026: Advokaat Thuli Madonsela praat oor studenteskuld en gelyke toegang tot onderrig, terwyl 9.5 miljoen jeugdigdes sonder werk of onderrig sit. Is president Rampahosa besig met sy eie Stalingrad-taktiek oor Phala Phala? Kan 'n ouderdomsbeperking op die gebruik van sosiale media werk? Die eerste Springbokspan van die jaar word bekendgemaak. | 51m 11s | ||||||
| 6/16/26 | ![]() Monitor: Vyf dekades ná 1976 staan jong Suid-Afrikaners steeds voor talle uitdagings | 16 Junie 2026: Vyf dekades ná die opofferings van slagoffers van die 1976 Soweto-betogings, staan jong Suid-Afrikaners vandag steeds voor talle uitdagings. Die jongste misdaadstatistiek van die Noord-Kaap dui daarop dat die stryd teen georganiseerde misdaad vrugte afwerp. Sowat 70 000 toelaes word tydelik opgeskort weens nie-nakoming en onvoldoende verfikasieprosesse by SASSA. | 49m 45s | ||||||
| 6/15/26 | ![]() Monitor: Is vredesooreenkoms tussen VSA en Iran volhoubaar? | 15 Junie 2026: Is die ooreenkoms tussen die VSA en Iran volhoubaar? 'n Beoogde wet poog om die polisiediens meer professioneel te maak. Nóg twee kandidate tree toe tot die die stryd om die burgemeesterskap van Kaapstad. | 51m 15s | ||||||
| 6/12/26 | ![]() Monitor: OUTA vra Eskom om deelnameproses te verleng oor Jhb-skuld✨ | EskomOUTA+5 | — | OUTAEskom | JohannesburgAtlantis | OUTAEskom+5 | — | 46m 50s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 6/11/26 | ![]() Monitor: Menseregtekommissie sê Makana-plaaslike owerheid in Makhanda moet ontbind✨ | local governmenthuman rights+3 | — | Menseregtekommissie | MakanaMakhanda+1 | MakanaMakhanda+6 | — | 50m 52s | |
| 6/10/26 | ![]() Monitor: ‘ANC-studiegroepe in die parlement is problematies’✨ | ANC study groupsgovernment plans+3 | — | ANCStaatsdienskommissie+1 | parlement | ANCStaatsdienskommissie+5 | — | 49m 42s | |
| 6/9/26 | ![]() Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue✨ | drankmisbruikmeisies+4 | — | Universiteit van Kaapstad | Maquassi Hills | drankmisbruikmeisies+5 | — | 50m 33s | |
| 6/8/26 | ![]() Monitor: Ons ontleed die president se plan vir xenofobie✨ | xenophobiapolice weapons+3 | — | — | Suid-Afrika | xenophobiapolice weapons+3 | — | 50m 38s | |
| 6/5/26 | ![]() Monitor: Inwoners langs Krommerivier moet ontruim✨ | evacuationssocial media trends+3 | — | nie-regeringsorganisasieAmerika | Oos-KaapKrommerivier | KrommerivierOos-Kaap+5 | — | 47m 26s | |
| 6/4/26 | ![]() Monitor: Uitleweringsprosedures begin vir Mosambieke verdagtes in die moord op egpaar in Krugerwildtuin✨ | uitleweringsproseduresmoord+4 | — | March and March-beweging | MosambiekSuid-Afrika+1 | uitleweringsproseduresMosambiek+5 | — | 47m 44s | |
| 6/3/26 | ![]() Monitor: Polisiekommisaris in Mosselbaai ná xenofobiese geweld✨ | xenophobiapolice visit+3 | — | Gauteng se Departement van Maatskaplike Dienste | MosselbaaiWes-Kaap | xenophobic violencepolice commissioner+3 | — | 45m 43s | |
| 6/2/26 | ![]() Monitor: Nóg gure weer op pad✨ | politicschild abuse+2 | — | — | Oos-KaapWes-Kaap | RamaphosaOos-Kaap+4 | — | 49m 02s | |
| 6/1/26 | ![]() Monitor: Politieke partye wil immigrasiestelsel hersien✨ | immigration policypolitical parties+3 | — | Politieke partyeRaad van Linksgesinde Bewegings | Suid-AfrikaEthiopië | immigrationpolitics+5 | — | 49m 45s | |
| 5/29/26 | ![]() Monitor: Reserwebank verhoog rentekoerse vir eerste keer in drie jaar | 29 Mei 2026: Die repokoers styg vir die eerste keer in drie jaar. Geweldsmisdaad neem af in die Wes-Kaap. 'n Mosie is ingedien vir die aanstelling van 'n onafhanklike paneel om die Nelson Mandelabaai-metro se voortslepende waterkrisis te ondersoek. | 48m 08s | ||||||
| 5/28/26 | ![]() Monitor: Johannesburgers gaan hoes vir dienste | 28 Mei 2026: Skerp tariefstygings vir inwoners van Johannesburg. Die polisie in Kimberley stop klopjagte op sakeondernemings van buitelanders. 'n Seniorbevelvoerder van Oekraïne se verdedigingsmag sê Rusland is uitgeput - ons praat met 'n militêre kenner. | 46m 32s | ||||||
| 5/27/26 | ![]() Monitor: ESKOM en Johannesburg bereik ooreenkoms oor skuld | 27 Mei 2026: Sommige politieke partye beskryf president Ramaphosa se hersieningsaansoek as vertragingstaktiek. Bykans 40% van die bevolking ontvang maatskaplike toelaes. ESKOM en Johannesburg bereik 'n ooreenkoms. | 49m 11s | ||||||
| 5/26/26 | ![]() Monitor: Betogers plunder buitelanders se winkels in Bloemfontein | 26 Mei 2026: Honderde betogers plunder buitelanders se winkels in Rocklands buite Bloemfontein. 'n Oorwinning vir boere in die bek-en-klouseer-sage. Statistiek wys korrupsie in Suid-Afrika vier steeds hoogty. | 48m 38s | ||||||
| 5/25/26 | ![]() Monitor: Ghanese staan tou om gerepatrieer te word | 25 Mei 2026: Burgers van Ghana staan tou om gerepatrieer te word na hulle geboorteland in Wes-Afrika. Die polisie gaan voort met hulle ondersoek na die moord op twee toeriste in die Krugerwildtuin. Koalisievennote sal ná die November-verkiesing 'n ooreenkoms moet onderteken om vir 'n bestendige regering te sorg. | 50m 45s | ||||||
| 5/22/26 | ![]() Monitor: Roelf Meyer optimisties oor taak wat vir hom in VSA voorlê | 22 Mei 2026: Suid-Afrika se nuwe ambassadeur in Washington, Roelf Meyer, is optimisties oor die taak wat vir hom voorlê. Die EFF sê Suid-Afrika se karige verdedigingsbegroting is 'n doelbewuste aftakeling van die land se verdedigingsvermoë. Motoriste staan voor 'n krisis met die papier vir motorlisensieskywe, wat skynbaar opgeraak het. | 49m 47s | ||||||
Showing 25 of 2539
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
