Monitor: Kommer oor dwelm-vervaardigingsfasiliteite in Limpopo

Monitor: Kommer oor dwelm-vervaardigingsfasiliteite in Limpopo

August 28, 2026 · 49 min

About this episode

Die episode bespreek die toename van onwettige dwelmvervaardigingsfasiliteite in Limpopo en die potensiële impak van 'n Appèlhof-beslissing oor welsynstoelaes.

28 Augustus 2026: Die polisie is bekommerd oor die baie onwettige dwelmvervaardigingsfasiliteite wat sedert 2020 op plase in Limpopo ontdek is. Die Appèlhof in Bloemfontein sal dalk binnekort 'n verreikende beslissing oor welsynstoelaes lewer, wat die regering 'n ekstra R100 miljard per jaar uit die sak sal jaag. Boere word gemaan om kunsmatige intelligensie te benut.

More episodes of Monitor

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.