Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue

Monitor: Kommerwekkende vlakke van drankmisbruik onder meisies en jong vroue

June 9, 2026 · 51 min

About this episode

Die episode bespreek die toename in drankmisbruik onder meisies en jong vroue, sowel as politieke reaksies op president Cyril Ramaphosa se plan met ongedokumenteerde buitelanders.

9 Junie 2026: Politieke partye reageer uiteenlopend op president Cyril Ramaphosa se plan met ongedokumenteerde buitelanders. Die Maquassi Hills-munisipaliteit reageer op skerp vrae van die provinsiale Staande Komitee oor Openbare Rekeninge. Navorsing deur die Universiteit van Kaapstad wys drankmisbruik neem toe onder meisies en jong vroue.

Topics covered

Keywords

Mentioned in this episode

Organizations: Universiteit van Kaapstad

Places: Maquassi Hills

More episodes of Monitor

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.