Naweekaktueel: Interpol, SAPD neem Zimbabwiese man in hegtenis vir moord op vrou, twee dogters in Engeland

Naweekaktueel: Interpol, SAPD neem Zimbabwiese man in hegtenis vir moord op vrou, twee dogters in Engeland

July 11, 2026 · 49 min

About this episode

Die episode bespreek die inhegtenisneming van Ndodana Tshuma vir die moord op sy vrou en twee dogters in die Verenigde Koninkryk, sowel as ander relevante politieke en sosiale kwessies.

11 Julie 2026: Uitleweringsprosedures begin ná die inhegtenisneming in Johannesburg van die 45-jarige Ndodana Tshuma, 'n verdagte in die moord op sy vrou en twee kinders in die Verenigde Koninkryk. Die families van 21 jeugdiges wat in Junie 2022 by die Enyobeni Taverne oorlede is, eis die streng vervolging van die mense wat in die geregtelike doodsondersoek geimpliseer word. Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê die VSA en Iran stem saam om gesprekke voort te sit, maar die skietstilstand is verby.

Topics covered

Keywords

Mentioned in this episode

Organizations: VSA, Iran

Places: Zimbabwiese, Verenigde Koninkryk, Johannesburg, Enyobeni Taverne

More episodes of Naweekaktueel

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Naweekaktueel podcast page.