
Naweekaktueel
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk.
Insights from recent episode analysis
On the show
- verpleegster1 ep
- Corne Krige1 ep
- Udo Carelse1 ep
Also: kenner, Doktorsgraad-gegradueerde, Kobus Wiese, politieke ontleder, Wessel Pretorius
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Based on the show's feed history.
Built from
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
350 to 3.1K🎙 ~2x weekly·1,000 episodes·Last published 5d ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
700 to 6.3K - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
385 to 3.5K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 10/24/26 | Motorrubriek: Tata Tiago | Wessel Pretorius toetsry ‘n Tata Tiago XT. | 4m 13s | ||||||
| 10/24/26 | Naweekaktueel: Vereiste dat boere diere merk, maak opslae | 24 Oktober 2026: Regulasies wat vereis dat boere hulle diere merk, maak opslae in landboukringe. Kiesers sal twee of drie stembriewe op 4 November kry. Die verband tussen geloof en menslike desperaatheid is onder die vergrootglas. | 51m 14s | ||||||
| 10/17/26 | Motorrubriek: Ford Tourneo | Wessel Pretorius toetsry 'n Ford Tourneo Custom Sport. | 4m 52s | ||||||
| 10/17/26 | Naweekaktueel: Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe | 17 Oktober 2026: Slegs 1,5% van DNS-bewyse word binne 30 dae by polisie-laboratoriums verwerk. Die Tshwane-metro loop deur onder kabeldiewe, terwyl 'n burgerregte groep aanbied om kragsubstasies te beveilig. Ons praat met die nuwe beskermpersone van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. | 52m 09s | ||||||
| 10/10/26 | Naweekaktueel: Bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe te red | 10 Oktober 2026: Ons plaas die kollig op bendegeweld in die Wes-Kaap, en pogings om gemeenskappe en kinders te red. 'n Ma praat oor die dood van haar twee seuns weens bendegeweld. Woordfees 2026: 'n fees van woorde, idees en onvergeetlike oomblikke, kom tot 'n einde. | 53m 39s | ||||||
| 10/3/26 | Naweekaktueel: Pessimisme oor Ramaphosa-plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord te pak | 3 Oktober 2026: Sewe jaar te laat... Dit is die gevoel oor President Ramaphosa se plan om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te wis. Waarna kan jy alles uitsien by die Toyota Stellenbosch Woordfees? Die Afrikaanse sang-ikoon, Amanda Strydom, praat met ons oor haar groei as mens en haar loopbaan van byna vyf dekades. | 50m 17s | ||||||
| 9/26/26 | Motorrubriek: Renault Kiger Iconic | Wessel Pretorius toetsry ‘n Renault Kiger Iconic outomaties. | 3m 05s | ||||||
| 9/26/26 | Naweekaktueel: Liggaam van halfnaakte vrou naby Tembisa gevind. | 26 September 2026: Die liggaam van 'n halfnaakte vrou in Mooifontein-begraafplaas naby Tembisa aan Oos-Rand gevind. Suid-Afrika beoog om 'n handelsooreenkoms oor kritieke minerale met Amerika te sluit. Kritiek oor die weermag se tentatiewe planne om die R4 en R5 met nuwe dienswapens te vervang. | 51m 13s | ||||||
| 9/19/26 | Motorrubriek: Haval H7 HEV Super Luxury | Wessel Pretorius toetsry Haval se H7 HEV Super Luxury. | 3m 33s | ||||||
| 9/19/26 | Naweekaktueel: Kenners verduidelik hoe vroue hulleself moet beveilig | 19 September 2026: Ons praat met kenners oor hoe vroue hulleself moet beveilig. Die Springbok-kaptein het 'n sterk boodskap teen geslagsbaseerde geweld. Suid-Afrika verower goud by die Toutrek Wêreldkampioenskap in Mosselbaai. | 51m 53s | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 9/12/26 | Motorrubriek: Omoda C7 Elegance | Wessel Pretorius toetsry die Omoda C7 Elegance. | 3m 35s | ||||||
| 9/12/26 | Naweekaktueel: Ons kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede | 12 September 2026: Die VF+ sê gemeenskappe moet groter seggenskap hê oor die samestelling van munisipale begrotings en tariewe. Die familie van een van ses Suid-Afrikaners wat steeds in Nepal vermis word, bly hoopvol dat sy steeds leef. 'n Suid-Afrikaanse egpaar in Amerika kyk terug na die terreuraanvalle op New York 25 jaar gelede. | 49m 17s | ||||||
| 9/5/26 | vehicle salesAugust+1 | — | — | — | vehicle salesAugust+3 | — | 3m 59s | ||
| 9/5/26 | domestic violencerelationships+3 | kennerDoktorsgraad-gegradueerde | — | Atlantis | abuserelationships+7 | — | 49m 46s | ||
| 8/29/26 | automotivevehicle review+1 | — | GWM P300 LS | — | GWMP300 LS+3 | — | 4m 08s | ||
| 8/29/26 | gender-based violencehealth+3 | Kobus Wiese | — | — | gender-based violenceblood donation+3 | — | 45m 52s | ||
| 8/22/26 | automotivecar review+3 | — | Geely E2 Apex | — | GeelyE2 Apex+3 | — | 3m 48s | ||
| 8/22/26 | crimepolitics+3 | — | — | Knysna | KnysnaANC+6 | — | 48m 00s | ||
| 8/15/26 | automotivecar review+3 | — | GAC GS3 Emzoom Nova | — | GAC GS3Emzoom Nova+3 | — | 3m 31s | ||
| 8/15/26 | politicsenvironment+3 | politieke ontleder | ANCShell+2 | Wildekus | ANCWildekus+6 | — | 49m 15s | ||
| 8/8/26 | automotivecar review+3 | Wessel Pretorius | Volvo XC90 T8 | — | VolvoXC90 T8+3 | — | 4m 28s | ||
| 8/8/26 | financial stresswomen's issues+3 | — | DANasionale Raad vir Geslagsgebaseerde Geweld en Vrouemoord | — | financial stresswomen+4 | — | 49m 04s | ||
| 8/1/26 | Motorrubriek: Chery Tiggo Cross | Wessel Pretorius toetsry die kruisvoertuig wat die meeste gekoop word in Suid-Afrika, die Chery Tiggo Cross. | 4m 03s | ||||||
| 8/1/26 | Naweekaktueel: Laaste kans om te registreer as kieser | 1 Augustus 2026: Voornemende kiesers kan vandag, tydens die OVK se tweede registrasiedag, by hulle stemlokale registreer vir die plaaslike verkiesings op 4 November. Die SAUK vier sy 90ste verjaarsdag. Suid-Afrika het nou 25 medaljes by die Statebondspele, nadat hulle gisteraand nog twee gewen het. | 49m 23s | ||||||
| 7/25/26 | Naweekaktueel: Oorlog in die Midde-Ooste kring uit | 25 Julie 2026: Die EFF stel sy verkiesingsmanifes in Limpopo bekend. Die oorlog in die Midde-Ooste is besig om weier uit te kring. Die SAUK en RSG-nuuskopieskrywer en nuusleser, Helena van Vuuren, vertel staaltjies uit haar ryk joernalistieke loopbaan van 39 jaar, voordat sy volgende week aftree. Die 55-jarige skrywer en aktivis, Bettina Wyngaard, sterf. | 46m 56s | ||||||
| 7/18/26 | bandeluisteraarsbrief+1 | — | — | — | bandemotorrubriek+4 | — | 4m 22s | ||
| 7/18/26 | politicshealthcare+3 | — | DA | Suid-Afrika | DAlifestyle audits+5 | — | 46m 22s | ||
| 7/11/26 | batterieslistener letters+1 | — | — | — | batterieslistener letter+3 | — | 3m 58s | ||
| 7/11/26 | moordinhegtenisneming+4 | — | VSAIran | ZimbabwieseVerenigde Koninkryk+2 | moordZimbabwiese man+6 | — | 48m 52s | ||
| 7/4/26 | vehicle salesJune 2026+1 | — | — | — | vehicle salesautomotive+3 | — | 5m 22s | ||
| 7/4/26 | politicssports+3 | Corne Krige | Regering van Nasionale Eenheid | AmerikaEllispark | RNEAmerica+6 | — | 48m 38s | ||
| 6/27/26 | consumer protectionused vehicles+1 | — | — | — | consumer protectionused vehicles+3 | — | 4m 44s | ||
| 6/27/26 | immigration lawshuman rights+3 | — | Bafana Bafana | Kanada | immigrationhuman rights+5 | — | 49m 06s | ||
| 6/20/26 | automotivevehicle review+1 | — | Suzuki Across | — | SuzukiAcross+3 | — | 4m 01s | ||
| 6/20/26 | politicselections+3 | Udo Carelse | — | VSAIran | VSAIran+6 | — | 47m 20s | ||
| 6/6/26 | vehicle salesautomotive industry+3 | — | — | — | vehicle salesMay+3 | — | 3m 51s | ||
| 6/6/26 | societyenvironment+3 | — | BlitsbokkeBulls+1 | Johannesburg | Johannesburgriool+5 | — | 50m 33s | ||
| 5/30/26 | automotivevehicle review+3 | — | JMC Vigus | — | JMC Vigusdouble cab+3 | — | 4m 12s | ||
| 5/30/26 | peace agreementsmuggling+3 | — | — | AmerikaIran | peaceAmerica+5 | — | 50m 24s | ||
| 5/23/26 | automotivevehicle review+3 | — | Changan Hunter | — | Changan Hunterbakkie+3 | — | 3m 46s | ||
| 5/23/26 | crimetourism+3 | — | — | Krugerwildtuin | Krugerwildtuintourists+3 | — | 51m 57s | ||
| 5/16/26 | electric vehiclescar reviews+1 | — | BYD Dolphin Surf Dynamic | — | BYDDolphin Surf Dynamic+3 | — | 4m 15s | ||
| 5/16/26 | homelessnessstorm impact+3 | verpleegster | — | KaapstadBaviaanskloof | homelessnessCape Town+5 | — | 51m 03s | ||
| 5/9/26 | politicswater crisis+2 | — | Nasionale Waterkrisisplan | — | Cyril Ramaphosaimpeachment+3 | — | 52m 02s | ||
| 5/2/26 | motorsvehicle testing+2 | — | niewe Chinese sportnutsvoertuig | — | motorsvehicle testing+3 | — | 3m 28s | ||
Showing 45 of 1000
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.