Engelse Krieketraad oorweeg alkoholverbod vir mans-span

Engelse Krieketraad oorweeg alkoholverbod vir mans-span

From Nuus by Kosmos 94.1

June 12, 2026 · 0 min

About this episode

Die Engelse Krieketraad oorweeg 'n alkoholverbod vir mans-spelers na 'n voorval met Ben Stokes en Gus Atkinson.

Krieket: Die besturende direkteur van Engeland en Wallis se Krieketraad, Rob Key, sê hulle oorweeg om ʼn totale alkoholverbod vir mans-spelers in te stel terwyl hulle vir die nasionale span speel. Dit volg nadat Engeland se kaptein, Ben Stokes en bouler Gus Atkinson ondersoek word na ʼn voorval Maandag in die vroeë oggendure by ʼn nagklub in Chelsea. Die twee is nie gekies vir volgende week se tweede toets teen Nieu-Seeland nie. Key sê hy gaan nie oorhaastig besluit oor Stokes se toekoms as kaptein nie:

Topics covered

  • krieket
  • alkoholverbod
  • nasionale span
  • kaptein
  • ondersoek
  • sport

Keywords

  • krieket
  • alkoholverbod
  • Rob Key
  • Ben Stokes
  • Gus Atkinson
  • Nieu-Seeland
  • Chelsea

Mentioned in this episode

Organizations: Engeland en Wallis se Krieketraad

Places: Chelsea, Nieu-Seeland

More episodes of Nuus

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Nuus podcast page.