
About this episode
The episode explores the complex lives of Martjie and Bruwer Groenewald as they navigate personal and financial challenges.
Martjie en Bruwer Groenewald (Rika Sennett en Anton Dekker) het nie 'n maklike lewe agter die rug nie. Daar is 'n leemte in Martjie se bestaan, wat sy hoop om uiteindelik te kan vul. Sy weet egter dit sal nie maklik wees nie. Haar man doen alles in sy vermoë om die hartseer wat sy nog altyd in haar ronddra, uiteindelik te verlig. Dit sluit in om Thomas Smit (Sean Brebnor) om te haal om haar op hulle plaas te besoek - oënskynlik om geldelike hulp by haar te kry. Thomas het 'n bevoorregte lewe gely. Hy is geheg aan sy ma (Bertha le Roux-Wahl), maar sekere feite wat ná sy pa se dood aan die lig kom, verwar hom. Ná sy besoek aan Martjie kry hy uiteindelik antwoorde. Ander spelers is Louise Eksteen as Kadija, 'n eertydse verpleegster wat Martjie jare gelede bygestaan het, en nuweling Mada Oosthuizen as Lianie Landman, die jong vrou wat deels verantwoordelik is vir Thomas se geldelike probleme. Die drama is in Johannesburg opgevoer deur Mari Snyman.
Topics covered
- drama
- relationships
- personal struggles
- family dynamics
- financial issues
Keywords
- Martjie Groenewald
- Bruwer Groenewald
- Thomas Smit
- Johannesburg
- drama
More episodes of Radioteater
- AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira) · June 11, 2026 · 1h 30m
- FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann) · June 11, 2026 · 30 min
- EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels · June 4, 2026 · 57 min
- HARTSAKE deur Joe Kleinhans · May 28, 2026 · 58 min
- SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet · May 21, 2026 · 1h 8m
- ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids · May 7, 2026 · 42 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Radioteater podcast page.