
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Estimated from 4 chart positions in 4 markets.
By chart position
- 🇪🇸ES · Performing Arts#1931K to 10K
- 🇿🇦ZA · Performing Arts#4100K to 300K
- 🇦🇪AE · Performing Arts#573K to 10K
- 🇹🇼TW · Performing Arts#993K to 10K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
32K to 99K🎙 Daily cadence·379 episodes·Last published 6d ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
107K to 330K🇿🇦91%🇪🇸3%🇦🇪3%+1 more - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
43K to 132K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 10 epsHosts
Recent guests
Recent episodes
DIE POTPLANT deur Karli Heine
Jun 18, 2026
38m 27s
AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira)
Jun 11, 2026
1h 29m 34s
FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann)
Jun 11, 2026
29m 57s
EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels
Jun 4, 2026
56m 58s
HARTSAKE deur Joe Kleinhans
May 28, 2026
58m 07s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/18/26 | ![]() DIE POTPLANT deur Karli Heine | ‘n Klompie verwaarloosde plante in ’n kantoor is ongelukkig met hulle omstandighede. Hulle besef hulle kom al hoe nader daaraan om te vrek, en probeer onmiddellik planne beraam om te oorleef. Met ’n paar verwikkelinge en struikelblokke, soos Ontvangs se haarsproei, wonder hulle oor ’n paar goed: Wie is nou eintlik die vyand - Vismot, die grommige-gogga wat aan alles knaag, óf die ledematiges wat in die kantoor werk en klaarblyklik nie na hulle omsien nie. En die belangrikste - Is die gras werklik groener aan die ander kant? Die spelers is Joanie Combrink, Karli Heine, Lochner de Kock, Marion Holm en Esther von Waltsleben. Musiek deur Grethe van der Merwe. Frieda van den Heever is die regisseur. | 38m 27s | ||||||
| 6/11/26 | ![]() AMADEUS deur sir Peter Shaffer (Vertaal en verwerk deur Nerina Ferreira)✨ | classical musictheater+3 | André RossouwMarthinus Basson | RSG | — | SalieriMozart+5 | — | 1h 29m 34s | |
| 6/11/26 | ![]() FRANK & GLADYS deur Tom Stoppard (vertaal deur Roy Niemann)✨ | telecommunicationgrief+3 | — | RSGFRANK & GLADYS | — | FrankGladys+5 | — | 29m 57s | |
| 6/4/26 | ![]() EEN, TWEE, DRIE, BLOK MYSELF deur Karen Wessels✨ | identitysecrets+4 | — | — | — | dramasecrets+5 | — | 56m 58s | |
| 5/28/26 | ![]() HARTSAKE deur Joe Kleinhans✨ | tragedypsychology of love+3 | Robbie WesselsRenske Jacobs+4 | — | — | HARTSAKEJoe Kleinhans+5 | — | 58m 07s | |
| 5/21/26 | ![]() SLANG IN DIE GRAS deur Chris Madjiet✨ | crimerehabilitation+3 | Chris Madjiet | — | — | Slanggangs+3 | — | 1h 07m 54s | |
| 5/14/26 | ![]() GROETE VAN TANT MARTJIE deur Paula Hartzenberg✨ | dramarelationships+3 | — | — | — | Martjie GroenewaldBruwer Groenewald+3 | — | 56m 36s | |
| 5/7/26 | ![]() ‘N ONVERWAGSE KRISMISBOKS deur Christo Davids✨ | family dynamicsChristmas+3 | Ivan AbrahamsTheresa Cloete+6 | — | — | Christmasfamily+5 | — | 42m 22s | |
| 4/30/26 | ![]() BLOED VAN MY deur JJ Roberts✨ | family relationshipsgrief+3 | Casper LourensWiandré du Plessis+3 | RSGATKV | — | brothersgrief+5 | — | 45m 48s | |
| 4/23/26 | ![]() KALAHARI STERRE deur Adam Willemse✨ | identityself-discovery+3 | — | RSGATKV | Askam | Kalahari SterreAdam Willemse+7 | — | 58m 25s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 4/16/26 | ![]() SUIKERBEK deur Ingrid Penzhorn✨ | medical studentfinancial struggles+3 | Deon LotzMinke Marais+4 | — | — | medical studentfinancial struggles+3 | — | 49m 37s | |
| 4/9/26 | ![]() GEBAKTE PERE deur Karin du Toit | Marnus se eerste dag op universiteit kon nie met ’n groter skok begin het nie. Emma daag ná maande se stilswye skielik by die woonstelblok waarin hy sal tuisgaan op met die nuus dat hy die pa van ’n kind is. Sy laat die baba in die drie woonstelmaats se sorg, en sê sy het die fopspeen in haar motor vergeet. Sy kies die hasepad. Vyf dae lank het die drie probeer huishou met klein Peertjie, en uiteindelik bel Adriaan sy tante Magda om te vertel van Marnus se gebakte pere. Magda kom haal die kind, en vier jaar later by die gradeplegtigheid, is dit duidelik dat Marnus en Emma versoen is, en met Magda se hulp, die trotse ouers van die vierjarige Nathan is. Karen du Toit is as gesamentlike naaswenner aangewys in RSG se 2025 Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met ATKV. Die regisseur is Lelia Etsebeth, met Christopher van der Westhuizen, Dihan Keun, JJ Roberts, Izel Bezuidenhoud, Marina Coetzee en Gretha Brazelle in die rolverdeling. | 51m 39s | ||||||
| 4/3/26 | ![]() DIE HERBERGIER deur Esta Steyn | Die herbergier van Betlehem wat vir Maria en Josef skuilplek gegee het en saam met sy gesin die geboorte van Jesus meegemaak het, woon in Jerusalem by sy oudste seun toe Jesus 33 jaar later gekruisig word. Hulle word gekonfronteer met die onvermydelike van sy teregstelling, maar ook met konflik in der midde as hulle jongste seun saam met die tempelwag optrek om Jesus gevange te neem. Die regisseur is Helena Hugo met Cobus Visser, Gigi Strydom, Martin Jansen, Bertha le Roux-Wahl, Eswé Bruwer en Anrich Herbst in die rolverdeling. | 49m 05s | ||||||
| 4/2/26 | ![]() MEEU-RUS deur Jana Nortier | Stefan, Dawid de Kock se buite-egtelike kind, erf die familieplaas ná sy afsterwe. Elna en Hein, Dawid se kinders uit sy huwelik, betwis die testament, en roep die hulp in van Landi Arendse. Landi het egter ‘n geheim van haar eie. Die spelers is Ryno Hattingh, Kim Cloete, De Waal Stemmet, Stephanie Baartman, Christine Voorendyk en Francois van Rensburg. Die regisseurs is Christelle Webb-Joubert en Juanita de Villiers. Die drama is derde plek-wenner in die 2025 RSG Radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV. | 54m 47s | ||||||
| 12/25/25 | ![]() 'N WONDERWERK VIR KERSFEES deur Riana Scheepers | Die “wonderwerk” in hierdie drama is gebasseer op 'n werklike gebeurtenis. Dit het regtig so gebeur dat tannie Bettie Nysschen, 'n bekende en geliefde figuur van buite Wildernis, haar huisdeur se sleutel gebruik het om haar bakkie oop te sluit en weg te ry nadat haar huis aan die brand geslaan het. (Egter nie tydens Kersfees nie.) Die res van die gebeure en karakters is fiktief. Tannie Sara is ’n weduwee, Sy bedryf ‘n padwinkel wat groente, vrugte, tuisgemaakte produkte, melk en eiers verkoop. Wilhelm, haar seun, help haar op die plot. Sy ideaal is om eendag sy ma te ondersteun. Hy is begaafd en wil graag gaan studeer met die bietjie geld wat hy en sy ma bymekaar kon maak. Marie is Sara se dogter, en hoog swanger. Wilhelm het nie een goeie woord vir sy suster en haar kêrel, Chrisjan nie. Chrisjan identifiseer homself as ‘n profeet wat gedurig die Woord voorhou as sy morele kompas. Hy sien ‘n eienaardige ooreenkoms tussen Marie se swangerskap en dié van Maria met die geboorte van Jesus. Hy en Marie is nie getroud nie, maar onderneem om die kind groot te maak asof hy die Messias is. Dis Oukersdag, ‘n boom word versier, kerse word aangesteek, en ‘n feesmaal word voorberei vir die klein Barnard-gesin en Chrisjan. Die karakters wens elk vir hulle eie wonderwerk, en dit is die katalisator wat ‘n wonderwerk vir almal laat gebeur. Vir sommiges goed en vir ander minder goed. Die spelers is Joanie Combrink, Mariechen Vosloo, Anrich Herbst, Dean Balie en Rolanda Marais. Johan Rademan is die regisseur. | 54m 12s | ||||||
| 12/18/25 | ![]() PENDORING (EDMS) BEPERK deur Ampie van Straten | Die eksentrieke kopieskrywer, Gert Klopper se passie, Afrikaans, wat hy liefderik as sy “meisie” beskryf, bots met konvensionele taalreëls. Sarie, ’n jong vrou wat by Gert kom werk, is geboei deur sy ongekunstelde, avontuurlike taalgebruik, en sy sjarmante uitlatings oor sy taalliefde én haar gemmerkoekies!. Hulle humoristiese en hartlike verhouding is die hooffokus van die verhaal. Die rolverdeling is Katinka Heyns, Matthys du Toit, Arno Kotze, Martie Lee, Paul Eloff, Francois Nel, Hennie Oosthuizen, Will Bernard, Francois de Bruin, Willie Pretorius, en Allewyn Lee. Roelf Jacobs het die regie behartig. Die klankbaan is opgeneem met ‘n lewendige orkes onder leiding van Theo Erasmus. | 46m 48s | ||||||
| 12/11/25 | ![]() MISVERSTAND deur Anene Loots | Elna probeer haar wankelrige huwelik red deur vir haar man, Bert, ‘n verrassingspartytjie te reël om sy 60ste te vier. Bert raak agterdogtig, en kom tot sy eie gevolgtrekkings... Die spelers is Joanie Combrinck, Albert Maritz, Nic de Jager en Ané Fourie. Thomas van Niekerk debuteer as regisseur. | 51m 37s | ||||||
| 12/4/25 | ![]() VLUGVOOS deur Ronel Mostert | Die weduwee Cumi was maar vir enkele maande met André getroud voor sy hom dood op die sitkamervloer aangetref het. Hulle het mekaar in Viëtnam ontmoet waar sy op vakansie was, en is ná ‘n blitsromanse getroud. Skielik is daar verskeie geheime wat nou op die lappe kom, soos dat haar oorlede man ‘n broer en ‘n ouma het waarvan sy nie geweet het nie. Hulle was ook nie van haar bestaan bewus nie. Sy weet ook nie eintlik wat André vir ‘n lewe gedoen het nie... En nou is sy die hoofverdagte in die moord. Wat het André weggesteek, en wat was die aard van sy transaksies in Viëtnam? Is Cumi so onskuldig soos wat sy voorgee? As sy nie die moord gepleeg het nie, wie het dan en hoekom? Die spelers is Juanita de Villiers, Mariëtte Engelen, Anton Engelen, Andreas Jordaan en Claudia Jones. Die regisseur is Ina Strydom. | 52m 06s | ||||||
| 11/27/25 | ![]() VERMIS, OPHELIA deur Maria Vos | Nella kuier op ’n klein kusdorp om haar ouers te help intrek, maar nadat sy met die uitpakslag ’n klompie glase breek, besluit haar ma sy wat Nella is moet eerder die plaaslike kerkbasaar se reëlings oorneem. Dié eenvoudige guns ontaard in ’n besonder stresvolle geleentheid toe ’n boer met die verkeerde soort skenking opdaag, en die buurdorp se oorbedrywige polisiesersant die kleinvee aan die stert beetkry. Met Lizelle Pike, Pietie Beyers, Elzette Maarschalk, Hannes Brümmer, Nana Stapelberg en DeWaal Stemmet. Juanita de Villiers het die regie behartig. | 52m 51s | ||||||
| 11/20/25 | ![]() EINDFLUITJIE deur Albert Short | Waar was jy tydens die 1995 Rugby Wêreldbeker-eindstryd? Onthou jy nog Stransky se skepskop? Regisseur Johan Rademan was saam met Heinrich Marnitz 30 jaar gelede in die kommentaarspan, en al die aksie en drama word verweef in Albert Short se radioteater, EINDFLUITJIE. ‘n Seun wie se droom om eendag die groen-en-goud te dra, het nie kaartjies vir die eindstryd nie, maar beland langs die Ellispark-rugbystadion waar hy wonderwerke beleef en ‘n liefde ontdek in ondernemende geselskap. Die drie skoliere word vertolk deur Stefan Vermaak, Jane de Wet en Eloff Snyman. Wilhelm van der Walt, Roeline Daneel en Deon Lotz verteenwoordig die ouer garde. In hierdie drama, onder regie van Johan Rademan, beleef jy saam die 15-12 Springbok-oorwinning oor die All Blacks, en al die skoppe, waarvan drie skepskoppe. | 57m 30s | ||||||
| 11/13/25 | ![]() DESEMBERSTERRE deur Helena Hugo | Die lewe van bekende sepiesterre prikkel die verbeelding van Jan Alleman. Voorblaaie vertel die stories van hulle lewe agter die kameras. Deesdae neem sterre die storie in hulle eie hande, en deel dit op sosiale media. Dit vertel steeds net geselekteerde en soms gepoetste weergawes van wat die sterre en die vervaardigers met ons wil deel. DESEMBERSTERRE bied ‘n humoristiese kyk op die regte lewe van ‘n paar sepiesterre, en ons leer meer oor hulle persoonlike en professionele uitdagings. Die spelers is Lizelle Pike, Dihan Keun, Botha Enslin, Mia-Anne O’Kennedy, Sean Brebnor en Rian Terblanche. Estel de Beer het die regie behartig. | 58m 29s | ||||||
| 11/6/25 | ![]() DAAR LEEF MENSE DAAR deur Athol Fugard | Die drama speel af in ‘n vervalle losieshuis in Johannesburg. Millie, die middeljarige eienaar van die losieshuis, wat afgesonder en onvergenoegd voel, probeer tevergeefs die aandag van ‘n lang verlore kennis trek. Sy beraam planne om vir die buitewêreld te wys dat haar lewe en haar huis nog ‘n plek is waar mense kan leef. Die loseerders word opgekommandeer om haar met hierdie planne by te staan. Don is ‘n filosoof van aard, wat sy intellektuele vermoë laat geld deur gedurig Millie se geestestoestand te ontleed. Shorty, ‘n ongeskoolde posbode, loseer saam met sy vrou, Sissy, by Millie. Op die vooraand van haar verjaarsdag besluit sy om 'n partytjie saam met haar loseerders te hou, in 'n poging om te bevestig dat "mense daar woon", dat hulle lewe betekenis het ten spyte van hulle onbekendheid en eensaamheid. Soos die aand ontvou, verander die partytjie in 'n rou, emosionele konfrontasie oor mislukking, veroudering en die behoefte aan menslike verbintenis. In die rolverdeling is Deidre Wolhuter, Johann Nel, Wessel Pretorius en Hannah Borthwick. Marko van der Colff het die drama in Afrikaans vertaal. Margot Luyt het dit vir die radio verwerk, en die regie behartig. | 1h 15m 36s | ||||||
| 10/30/25 | ![]() TWEE GRAFGRAWERS EN ‘N MELKHOUT deur Jaco Versveld | Bruce en Brendan grawe saam grafte. Albei om verskillende redes. Bruce spaar vir ‘n operasie sodat sy siek kind weer kan loop. Brendan dien gemeenskapsdiens uit vir bedrog. Of só sê hy... Wanneer Brendan skielik agterdogtige vrae begin vra oor die begraafplaas en hoe dinge daar werk, begin Bruce wonder of daar meer as net ‘n kis en ‘n kluit by Brendan se belangstelling betrokke is. Die drama is die wenner van die merieteprys in die 2024 RSG-radiodramaskryfkompetisie in samewerking met die ATKV. Die spelers is Phillru van Achterbergh, Mortimer Williams, Kevin Smith, Francois Stemmet en Izette Blignaut. Die regisseur is Renske Jacobs. | 1h 03m 58s | ||||||
| 10/23/25 | ![]() GENADE, PROFESSOOR! deur Nico Luwes | Die Rachmaninoff-liefhebbende professor Weiss is peinsend besig met die taak om sy geliefde musiekdepartement te probeer red. Met die soeke na oplossings word dit baie duidelik dat nie alles in sy departement se kluis pluis is nie: kontant-kaartjieverkope by konserte verdwyn spoorloos. Dit word sy en sy kollega, mev. Schimper, se taak om die raaisel op te los, maar daar is ‘n moontlikheid dat hulle twee dalk meer as net romantiese vonke met mekaar deel. So word ons heldin, mej. Stamper, ook in die misterieuse sage ingetrek. Sy is die lojale sekretaresse van prof. Weiss, maar kan sy haarself neutraal hou sodat die ware skobbejak vasgetrek word? As ‘n toegewyde katliefhebber verkies sy haar Mephistophelies se geselskap bo haar mededepartementslede se leuens en verdagte gedrag. Maar wie is die werklike geldgierige skuldige? Die spelers is André Odendaal, Bertha le Roux-Wahl, Sulette Thompson, Botha Enslin en Mada Oosthuizen. GENADE, PROFESSOOR! was ’n finalis in die 2024 RSG Radiodramaskryfkompetisie. Die regie word behartig deur Karen Wessels. | 49m 58s | ||||||
| 10/16/25 | ![]() ‘N STASIE IN DIE NIET deur Chris Barnard | Chris Barnard het hierdie radiodrama in 1970 geskryf. ’n Man se huwelik is op die rotse. Hy knoop ‘n verhouding aan met ‘n veel jonger vrou. Dit speel af in ‘n hotel langs die see, met deurlopende terugflitse. Die trein word ingespan as leitmotief en bindende metafoor. Die akteurs in hierdie “herverbeelde” radiodrama is: Anrich Herbst, Karli Heine en Neels van Jaarsveld. Frieda van den Heever het die regie behartig. | 1h 41m 55s | ||||||
Showing 25 of 387
Sponsor Intelligence
Sign in to see which brands sponsor this podcast, their ad offers, and promo codes.
Chart Positions
5 placements across 4 markets.
Chart Positions
5 placements across 4 markets.
