
About this episode
The episode discusses the implications of free range products on animal welfare and consumer health.
Jy koop vryloop, of te wel “free range”-produkte, want jy wil die gesondste moontlike produk eet, of jy gee om vir die lewenskwaliteit van die dier en hulle welsyn. Maar, weet jy wat daardie etiket op die produk waarlik aandui? Beteken vryloop altyd gelukkige diere wat vrylik beweeg? Indien dit wel die geval is, is die diere waarlik gesonder? Is dit gesonder vir jou as verbruiker? Hoe pas hierdie boerderypraktyke in by volhoubare voedselverskaffing?
People in this episode
Guest: Martelize Brink
Topics covered
- free range
- animal welfare
- sustainable farming
- consumer health
- food quality
Keywords
- free range
- animal welfare
- sustainable food
- consumer health
- farming practices
More episodes of RSG Dokumentêr
- WAT LAG JY? deur Ina Strydom · March 26, 2026 · 23 min
- IN DIE SKADU VAN VERSLAWING deur Jaco de Waal · March 19, 2026 · 27 min
- O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Esté de Klerk · March 12, 2026 · 26 min
- DIE SOEKTOG NA LUITENANT MULLER MEIRING SE RATEL deur Kobus Rudolph · February 26, 2026 · 27 min
- ROGER SEDRES WÊRELDKLAS-SPORTFOTOGRAAF SONDER AANSIT deur Haidee Muller-Isaacs · February 19, 2026 · 29 min
- HET ONS NOG GROEN VINGERS? deur Tharien Oosthuizen · February 5, 2026 · 26 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the RSG Dokumentêr podcast page.