
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Estimated from 1 chart position in 1 market.
By chart position
- 🇿🇦ZA · Society & Culture#196500 to 3K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
250 to 1.5K🎙 ~2x weekly·352 episodes·Last published 3mo ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
500 to 3K🇿🇦100% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
150 to 900
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 10 epsHosts
Recent guests
Recent episodes
WAT LAG JY? deur Ina Strydom
Mar 26, 2026
23m 18s
IN DIE SKADU VAN VERSLAWING deur Jaco de Waal
Mar 19, 2026
26m 56s
O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Esté de Klerk
Mar 12, 2026
25m 59s
VRYLOOP: IS DIT WAARLIK “VRY”? deur Martelize Brink
Mar 5, 2026
25m 32s
DIE SOEKTOG NA LUITENANT MULLER MEIRING SE RATEL deur Kobus Rudolph
Feb 26, 2026
27m 06s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 3/26/26 | ![]() WAT LAG JY? deur Ina Strydom✨ | humorhuman existence+3 | — | RSG | — | humorlaughter+3 | — | 23m 18s | |
| 3/19/26 | ![]() IN DIE SKADU VAN VERSLAWING deur Jaco de Waal✨ | addictionmental health+3 | — | — | — | addictionrecovery+3 | — | 26m 56s | |
| 3/12/26 | ![]() O, VLOEK! OM TE SWETS OF NIE? deur Esté de Klerk✨ | vloekwoordetaalkunde+4 | — | — | — | vloektaalkundige+5 | — | 25m 59s | |
| 3/5/26 | ![]() VRYLOOP: IS DIT WAARLIK “VRY”? deur Martelize Brink✨ | free rangeanimal welfare+3 | Martelize Brink | — | — | free rangeanimal welfare+3 | — | 25m 32s | |
| 2/26/26 | ![]() DIE SOEKTOG NA LUITENANT MULLER MEIRING SE RATEL deur Kobus Rudolph✨ | military historyveterans+4 | Suzanne MeiringDaniel Potgieter | Ratel 72 | AngolaVerkeerdevlei+1 | veteransAngola+6 | — | 27m 06s | |
| 2/19/26 | ![]() ROGER SEDRES WÊRELDKLAS-SPORTFOTOGRAAF SONDER AANSIT deur Haidee Muller-Isaacs✨ | sport photographySouth African sports history+3 | Roger Sedres | Span SASuid-Afrikaanse Sporttoekennings+1 | — | Roger Sedressports photography+3 | — | 28m 52s | |
| 2/5/26 | ![]() HET ONS NOG GROEN VINGERS? deur Tharien Oosthuizen✨ | gardeningmental health+3 | Tharien Oosthuizen | — | — | green fingersgardening+3 | — | 26m 16s | |
| 1/29/26 | ![]() AGTER DIE MUSIEK: VAN SKOUSPEL TOT GROOT deur Wihann Nel✨ | Afrikaans musicconcerts+3 | — | Huisgenoot SkouspelAfrikaans is Groot | Suid-Afrika | Afrikaans musicconcerts+5 | — | 22m 41s | |
| 1/22/26 | ![]() REUSE WAT REKORDS LAAT SPAT deur Flip Loots✨ | entrepreneurshipGuinness World Records+3 | — | — | — | Guinness World RecordsBilly Cowley+3 | — | 28m 05s | |
| 1/15/26 | ![]() OOM HANNES COETZEE: LEPEL EN SNAAR deur Johan Rademan✨ | musicSouth African culture+4 | — | — | — | Hannes Coetzeeguitar+5 | — | 26m 48s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 1/8/26 | ![]() ADAM EN JAKES: GESPREKSGENOTE IN EN OOR AFRIKAANS deur Heindrich Wyngaard | Die digter-filosoof, Adam Small, en die letterkundige en UWK-rektor, Jakes Gerwel, se rolle as Afrikaanse ikone word in hierdie dokumentêre program belig. Die stemme van onder andere digter Antjie Krog, teoloog Allan Boesak en musikant Frazer Barry word gehoor. | 26m 09s | ||||||
| 1/1/26 | ![]() DIE BAAI SE HONDEMAN deur Mariska Spoormaker | Dis eintlik jammer dat honde nie kan praat nie, want as dít die geval was, sou Port Elizabeth se honde jou alles van Johnson Ndlakuza, hulle pamperlanger, kan vertel. Hy gee al nagenoeg 50 jaar lank baie Baaise honde alles wat hulle nodig het om pure perfekte hond van toonnael tot tand te lyk. En dis ook nie sommer enigiemand wat al diep in sy sewentigs soos 'n entrepreneur in 'n noodsituasie sal kan dink nie. Mariska Spoormaker het tydens drie huisbesoeke oor Johnson se skouer geloer. | 23m 46s | ||||||
| 9/25/25 | ![]() STYL SONDER 'N HAP UIT JOU BEURSIE deur Sue Pyler-Slabbert | Jy sal veel eerder 'n motor tweedehands aanskaf as wat jy enige iets anders sommer sal koop, maar hier is 'n wêreld wat jou twee keer sal laat dink. Thrifting of snuffelkoop is 'n florerende, globale verskynsel met 'n mark ter waarde van miljarde, gedryf deur die begeerte na bekostigbare, unieke items, 'n verbintenis tot omgewingsvolhoubaarheid en 'n kulturele verskuiwing weg van kitsmode. Thrifting omvat 'n verskeidenheid praktyke, van liefdadigheidswinkels en vlooimarkte tot saamgestelde vintage-boetieks en aanlyn herverkoopplatforms. | 26m 57s | ||||||
| 9/18/25 | ![]() CHRISTO VAN DER RHEEDE: GOEDGEMAAK OP GOEDVERWACHT deur Haidee Muller-Isaacs | Christo van der Rheede is gebore op Goedverwacht, anderkant Piketberg in die Wes-Kaap. Desjare was hy eers ‘n musiekonderwyser en later skoolhoof. Toe beland hy by die Stigting vir Bemagtiging Deur Afrikaans (SBA) as uitvoerende hoof. Later het Christo homself geanker as sleutelfiguur in Suid-Afrika se landbougemeenskap as bestuurshoof van AgriSA, waar hy agt jaar lank betrokke was. Deesdae is hy 'n besoekende professor aan die Universiteit van die Vrystaat, en aan die stuur van sake by die FW de Klerk-stigting. Hy is vanjaar aangestel as voorsitter van die ABSA KKNK. Haidee Muller-Isaacs het saam met hom deur sy geboorteplek, Goedverwacht, se strate gestap, waar die heimwee hom weer beetgekry het. | 25m 57s | ||||||
| 9/11/25 | ![]() EK MIS MY KIND deur Esté de Klerk | Ouervervreemding is die ergste vorm van emosionele kindermishandeling wat toegepas kan word, omdat die kind - wat doelbewus deur sy een ouer van sy ander ouer vervreem word - tot só ‘n mate geïndoktroneer word, dat hy of sy gevoelens van haat teenoor die teikenouer begin koester. In die meeste gevalle is hierdie gevoelens ongegrond. Die kort- en langtermyn impak op die kind wat vervreem word, kan verwoestende gevolge hê, en litigasie in die hof is dikwels vir die teikenouer emosioneel en finansieël uitmergelend. | 26m 47s | ||||||
| 9/4/25 | ![]() LAURIKA: LIED VAN ’N LEWE deur Jacqui January | ’n Dokumentêre program oor die lewe en werk van Laurika Rauch. Van “Kinders van die Wind” tot die hartklop van die land, volg ons haar reis deur musiek, herinnering en menswees. Dis ’n eerbetoon aan ’n ikoon, wat nie net gesing het nie, maar ons laat voel het. | 25m 21s | ||||||
| 8/28/25 | ![]() MATIES-RUGBY 150: ‘N NALATENSKAP WAT INSPIREER deur Jody Hendricks | Die bekende Maties-rugbyklub is vanjaar 150 jaar oud - ’n beduidende mylpaal in Suid-Afrika se rugbygeskiedenis. Sedert die klub se ontstaan in 1875 met ’n wedstryd op Die Braak (gespeel met ’n ronde bal) het die klub gegroei tot een van die mees gedugte instellings in die geskiedenis van die spel. | 25m 44s | ||||||
| 8/21/25 | ![]() Bonuspotgooi: DORP VAN DROME, DORP VAN SAAMWERK | Tydens die maak van JEFFREYSBAAI: DORP VAN DROME, DORP VAN SAAMWERK het Ilse Salzwedel ook gaan inloer by die Jbay Recycling Project, ‘n nie-regeringsorganisasie wat daarop gemik is om die omgewing rommelvry te hou. Hulle doen dit op ‘n manier wat ook die kinders van Jeffreysbaai bemagtig. Die kinders kry “moolah” in ruil vir alle herwinbare rommel wat hulle insamel. Die “moolah” kan dan by die projek se winkeltjie verruil word vir alles van skoolklere en skryfbehoeftes tot toiletware, kos, speelgoed en klere. Ilse het met die projekhoof, Tanya Lategan, en van die kinders gesels. | 28m 34s | ||||||
| 8/21/25 | ![]() DORP VAN DROME, DORP VAN SAAMWERK deur Ilse Salzwedel | Jeffreysbaai is een van die die top-10 branderry-bestemmings ter wêreld, maar ‘n bankrot munisipaliteit het byna veroorsaak dat toeriste die dorp begin vermy het. Toe spring die inwoners self in... Deesdae is dit weer een van die drie gewildste kusdorpe in die land, en ‘n model vir goeie samewerking tussen inwoners en die plaaslike munisipaliteit. | 27m 15s | ||||||
| 8/14/25 | ![]() DURBANVILLE 200: VAN PAMPOENKRAAL TOT DURBANVILLE deur Johan Rademan | Durbanville is ‘n landelike dorpie, skaars 25 km van Kaapstad af, wat al die Suiwelboer van die Jaar, Die Graanboer van die Jaar en driemalige Generaal Smutstrofee neffens die betonoerwoud verower het. Die kerk en skool het, soos in baie Suid-Afrikaanse dorpe, ‘n groot rol gespeel in die vorming van die gemeenskappe. In 2026 is dit die 200-tal vir die Durbanville NG gemeente. Die 200ste bestaansjaar van Hoërskool Durbanville sal in 2027 gevier word. Johan Rademan ontrafel ‘n paar geheime uit Durbanville se geskiedenis. | 28m 00s | ||||||
| 8/7/25 | ![]() VAN POOL TOT POOL: ARKTIESE EN ANTARKTIESE SEE-YS deur Martelize Brink | See-ys is vir die oseaan se ekostelsel soos grond vir die woud. Wanneer seewater koud genoeg word om te vries, verdryf dit sout, wat veroorsaak dat kanale in die ys vorm. Alge groei binne hierdie kanale, en vorm ‘n integrale basis van die voedselketting. Satellietdata-opnames van see-ys het in 1978 begin. Dit wys groot veranderinge oor die afgelope paar dekades. Watter rol speel see-ys in seestrome, ekostelsels en klimaat? | 25m 42s | ||||||
| 7/31/25 | ![]() MARIA’S MANOR: DIE KUNS EN LEWE VAN PORTCHIE deur Carla MacKenzie | Hy is die seun van ‘n groenteboer van die Vrystaat. Sy opgang in die kunswêreld is opspraakwekkend. Carla McKenzie vind uit hoekom Portchie se kuns tot soveel mense spreek. Sy kunswerke is 'n handelsmerk van helder kleure, vorms, fietse, hoenders en blou bome. Die vleulklavier, beelde en skilderye skep ‘n alomteenwoordigheid van vrede in Maria’s Manor. Portchie vier vanjaar 35 jaar as skilder. | 23m 27s | ||||||
| 7/24/25 | ![]() AGTER GESLOTE DEURE deur Heindrich Wyngaard | Die pandemie van geslagsgeweld in Suid-Afrika word in hierdie dokumentêr deur Heindrich Wyngaard ondersoek. Hy stel ’n aantal vroue aan die woord – ’n politieke wetenskaplike, aktiviste, ’n regsgeleerde, ’n sangeres en ’n oorlewende van GBV. Die joernalis, Julian Jansen, skrywer van Die moord op Deveney Nel, neem ook deel. Heindrich waarsku dat van die vertellings moontlik sensitiewe luisteraars mag pla, maar hy sê dit was nodig om dit in te sluit sodat die harde werklikheid van geslagsgeweld deur die luisteraars ervaar kan word. Hy hoop dit sal luisteraars – veral mans – tot aksie dryf. | 24m 54s | ||||||
| 7/17/25 | ![]() VEELSYDIGE VAKMEESTER: WOUTRINE THERON deur Ina Strydom | Aktrise, dosent, skrywer, teaterbeoordelaar, en stigter van die Nasionale Toneelkompetisie is maar net ván die beskrywings wat van Woutrine Theron gegee kan word. Sy het algemene bekendheid verwerf as Grieta in die destydse televisiereeks, Nommer Asseblief; was vir 30 jaar as dosent verbonde aan die destydse Pretoria Technikon, vandag TUT, en het twee boeke op haar kerfstok. Sy het verlede jaar 80 geword, en beplan om nog ‘n boek te skryf en om weer ‘n stuk op die verhoog, haar voorkeurmedium, te doen. Ina Strydom belig enkele van die vele aspekte van haar loopbaan. | 27m 42s | ||||||
| 7/10/25 | ![]() OP ELKE STRAATHOEK: IS DAGGA DIE NUWE WONDERKUUR? deur Jaco de Waal | Dagga, vir jare ’n taboe, is nou ’n alledaagse gesprekspunt. Van pynverligting tot geestesgesondheid word cannabis toenemend as ’n natuurlike alternatief voorgestel. Maar hoeveel daarvan is medies geregverdig, en hoeveel is bloot bemarking? Jaco de Waal ondersoek die opkoms van mediese cannabis in Suid-Afrika, en die spanning tussen verwagting, navorsing en werklikheid. | 25m 21s | ||||||
Showing 25 of 352
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
Chart Positions
1 placement across 1 market.

























