Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee

Hoekom? | 'n Kortverhaal deur Madelein Schoombee

August 30, 2026 · 13 min · Episode 242

About this episode

Die episode verken die wreedheid van die mens en die soeke na antwoorde in 'n ontstellende kortverhaal.

HOEKOM? Die maan hang rooi oor die see. Binne ’n donker vertrek vra iemand dieselfde vraag oor en oor: Hoekom is die mens so wreed? Is dit in die brein? In die oë? Of lê die antwoord dalk in die hart? Maar hoe verder hy soek, hoe duideliker word dit dat die grootste monster nie altyd die een in kettings is nie. ’n Donker, ontstellende kortverhaal oor wreedheid, skuld en die verskriklike dinge wat mense doen in die naam van antwoorde. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Linktr.ee⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ • ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠…

More episodes of Slaapstories Vir Grootmense

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Slaapstories Vir Grootmense podcast page.