Van Breda M*rders Full Emergency Call

Van Breda M*rders Full Emergency Call

September 5, 2026 · 10 min

About this episode

The episode discusses the full emergency call made by Henri van Breda on the morning of the murders, providing clarity on the court's conclusions.

Ons het ook 'n video aanmekaar gesit van die volle noodoproep wat Henri van Breda gemaak het die oggend van die moorde. Dit is 'n belangrike deel van die saak en ons voel dit gee baie duidelikheid aan die gevolgtrekkings wat die hof gemaak het op die einde van die dag. Laat ons weet wat jy dink oor die oproep in die comments!Luister gerus op ons YouTube kanaal of Spotify na die volle video of audio. (LINKS NA AL ONS PLATVORMS IS VERDER ONDER TOE BESKIKBAAR) Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms…

More episodes of Slaapstories Vir Grootmense

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Slaapstories Vir Grootmense podcast page.