Die Seun Wat Net Wou Dans deur Diana Ferrus [Afrikaans]

Die Seun Wat Net Wou Dans deur Diana Ferrus [Afrikaans]

From Solid Gold Story Time by Solid Gold Podcasts #BeHeard

August 4, 2025 · 13 min

About this episode

Diana Ferrus reads her captivating children's book in Afrikaans, telling the inspiring story of Johaar Mosaval's dream to dance despite numerous challenges.

Diana Ferrus lees haar fassinerende kinderboek in Afrikaans. Die bekroonde skrywer, digter en storieverteller, Dr Diana Ferrus, lees haar fassinerende kinderboek, Die Seun Wat Net Wou Dans. Almal ken die gevoel van ’n diepgewortelde droom wat amper onmoontlik voel om te bereik. Die Seun Wat Net Wou Dans gaan juis oor so ’n persoon Johaar Mosaval, ’n Moslem-seun, het van kleintyd af gedroom om te kan dans, spesifiek balletdans. Maar soveel dinge het in sy pad gestaan: diskriminasie, mense wat sy droom nie verstaan het nie, finansiële swaarkry – en al wat hy wou doen, is dans. Johaar se verhaal sou hom uiteindelik van Distrik Ses in die Kaap na Engeland se Koninklike Balletskool neem waar hy as hoofdanser regoor die wêreld gedans het, en sosiale en politieke grense oorgesteek en geskiedenis gemaak het. Die Seun Wat Net Wou Dans maak so Johaar Mosaval se verhaal van uithouvermoë, opofferings en talent toeganklik vir almal. Hierdie is ’n verhaal wat inspireer, bemoedig en bewys dat drome waar kan word. Koop die boek hier · Want to share something with us? · Our podcasts are also available on Spotify · Our podcasts are also available on Apple · Join the…

People in this episode

Host: Diana Ferrus

Topics covered

  • children's literature
  • inspiration
  • dance
  • overcoming adversity
  • cultural identity

Keywords

  • Diana Ferrus
  • Johaar Mosaval
  • children's book
  • dance
  • ballet
  • inspiration
  • overcoming challenges

Mentioned in this episode

Organizations: Koninklike Balletskool

Books & works: Die Seun Wat Net Wou Dans

Places: Distrik Ses, Engeland

More episodes of Solid Gold Story Time

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Solid Gold Story Time podcast page.