
Sophia van Taak interviews Alwyn Roux about the literary legacy of poet Lina Spies and her ongoing relevance to young poets.
4 Augustus 2026: ’n Huldigingsbundel ter ere van die digter Lina Spies het onlangs by Naledi Uitgewers verskyn. Sophia van Taak praat met Alwyn Roux, een van die samestellers en redakteurs van ONTHOU IS DIE DAG WAT BREEK, oor Spies se digterlike nalatenskap, en hoe haar stem vandag steeds relevant is, en jong digters daarmee in gesprek tree.
Host: Sophia van Taak
Guest: Alwyn Roux
Organizations: Naledi Uitgewers
Books & works: ONTHOU IS DIE DAG WAT BREEK
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Vers en Klank podcast page.