
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Total monthly reach
Estimated from 1 chart position in 1 market.
By chart position
- 🇿🇦ZA · TV & Film#132500 to 3K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
150 to 900🎙 Daily cadence·735 episodes·Last published yesterday - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
500 to 3K🇿🇦100% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
200 to 1.2K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 17 epsHosts
Recent guests
Recent episodes
Vers en klank: Vrugte
Jun 23, 2026
24m 36s
Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 2)
Jun 16, 2026
26m 25s
Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 1)
Jun 9, 2026
26m 13s
Vers en klank: Bome
Jun 2, 2026
24m 29s
Vers en klank: Jennifer Pape
May 26, 2026
24m 20s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/23/26 | ![]() Vers en klank: Vrugte | Vrugte is so ’n alledaagse ding. Daar’s maar altyd ’n paar appels of piesangs of nartjies in die huis. En met dié dat vars produkte van oraloor ingevoer word, kom ’n mens ook nie altyd agter dat vrugte seisoenaal is nie, want daar is altyd iets van alles op die winkelrak. Voorleser Susanne Beyers bekyk allerlei vrugtesoorte ’n slag ordentlik, want vrugte is eintlik wonderlike goed: Die smake, teksture, kleure... die verskeidenheid! | 24m 36s | ||||||
| 6/16/26 | ![]() Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 2) | 16 Junie 2026: Die digter NP van Wyk Louw is op 11 Junie 1906 gebore, en op 18 Junie 1970 oorlede. Hy was ’n groot gees van die Dertiger-beweging. Met sy groot tegniese vaardigheid, sterk beelde en oorspronklike taalgebruik, het Louw ons letterkunde verryk én as’t ware gemoderniseer. Ons herdenk dié reus van die Afrikaanse letterkunde met sy grootste werk – RAKA. Susanne Beyers en Johann Nel is die voorlesers uit dié aangrypende epos. | 26m 25s | ||||||
| 6/9/26 | ![]() Vers en klank: NP van Wyk Louw – RAKA (Deel 1)✨ | Afrikaans literatureNP van Wyk Louw+4 | Susanne BeyersJohann Nel | RAKA | — | NP van Wyk LouwRAKA+4 | — | 26m 13s | |
| 6/2/26 | ![]() Vers en klank: Bome✨ | naturehealth+3 | — | — | — | woudbome+3 | — | 24m 29s | |
| 5/26/26 | ![]() Vers en klank: Jennifer Pape✨ | poetrygeology+4 | Jennifer Pape | Turksvy UitgewersWaar daar eens ’n see was | — | Jennifer Papepoetry+5 | — | 24m 20s | |
| 5/19/26 | ![]() Vers en klank 19 Mei 2026✨ | brain activitypoetry+3 | — | — | — | brainpoetry+4 | — | 24m 55s | |
| 5/12/26 | ![]() Vers en klank 12 Mei 2026✨ | Karoopoetry+3 | Wilhelm van der Walt | — | Karoo | Karoopoets+3 | — | 19m 32s | |
| 5/5/26 | ![]() Vers en klank 5 Mei 2026✨ | poetryliterary forms+3 | Anita van der Walt | Die aap kom uit die mouhaikoe+2 | — | poetryAnita van der Walt+6 | — | 23m 11s | |
| 4/28/26 | ![]() Vers en klank 28 April 2026✨ | Vryheidsdaggedigte+3 | — | — | Suid-Afrika | Vryheidsdaggedigte+3 | — | 18m 25s | |
| 4/21/26 | ![]() Vers en klank 21 April 2026✨ | nature conservationpoetry+3 | Sophia van Taak | — | — | Earth Daypoetry+3 | — | 16m 59s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 4/14/26 | ![]() Vers en klank 14 April 2026✨ | airwind+3 | — | — | — | airwind+5 | — | 20m 34s | |
| 4/7/26 | ![]() Vers en klank 7 April 2026✨ | musicpoetry+3 | Helena Hettema | JourneymanSonkring | — | Helena HettemaJourneyman+5 | — | 18m 03s | |
| 4/3/26 | ![]() Vers en klank 3 April 2026✨ | Afrikaanse letterkundepoetry+3 | Henriëtta GryffenbergWilhelm van der Walt | Constantia-uitgewersDie passie van ons Heer+1 | — | WEG Louwsonnets+5 | — | 12m 00s | |
| 3/31/26 | ![]() Vers en klank 31 Maart 2026✨ | poetryliterature+3 | Nienke Geldenhuys | — | — | poetryErnst van Heerden+4 | — | 23m 38s | |
| 3/24/26 | ![]() Vers en klank 24 Maart 2026✨ | poetryliteracy+3 | Sophia van TaakHannah Borthwick | UNESCO | — | poetryWorld Poetry Day+3 | — | 23m 38s | |
| 3/17/26 | ![]() Vers en klank 17 Maart 2026✨ | poetryhumor+3 | Schoemé SteenkampWilhelm van der Walt | AG Visser | — | AG Visserpoems+3 | — | 19m 05s | |
| 3/10/26 | ![]() Vers en klank 10 Maart 2026✨ | poetryliterature+3 | Wilhelm van der WaltSchoemé Steenkamp | Ruiter van Skimmelperdpan | — | AG Visserpoetry+3 | — | 20m 27s | |
| 3/3/26 | ![]() Vers en klank 3 Maart 2026✨ | poetryfull moon+3 | Julia Marone | gedigte oor die maan | — | full moonpoetry readings+3 | — | 16m 38s | |
| 2/24/26 | ![]() Vers en klank 24 Februarie 2026✨ | poetrytribute+3 | — | ONS KOMVANDAANDIE VREDE KOM LATER | — | Diana Ferruspoetry+3 | — | 17m 39s | |
| 2/17/26 | ![]() Vers en klank 17 Februarie 2026 | Sophia Kaap gesels met Dietloff van der Berg, wie se eerste digbundel, Feesmaalgang, onlangs verskyn het. Dietloff het ook ’n paar jaar gelede die liefdesverse en aanhalings van die Persiese digter, Rumi, na Afrikaans vertaal. Hy vertel hoe ’n mens só ’n reusetaak benader. | 24m 26s | ||||||
| 2/10/26 | ![]() Vers en klank 10 Februarie 2026 | Rosa Keet vier op die 10de Februarie haar 81ste verjaarsdag. Sophia Kapp en Henriëtta Gryffenberg hou vir Rosa ’n partytjie met voorlesings uit haar vyf digbundels. Henriëtta vertel ook hoe Rosa haar as jong draaiboekskrywer onder haar vlerk geneem het. Rosa is ’n groot gees, wat nie net ’n bydrae tot die digkuns gelewer het nie, maar ook haar merk in die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf gelaat het. | 21m 15s | ||||||
| 2/3/26 | ![]() Vers en klank 3 Februarie 2026 | Jana Kruger neem ons diep die berge in. Ons skep asem en maak kop skoon met gedigte deur Antjie Krog, Breyten Breytenbach, Barend Toerien en nog vele ander. | 22m 57s | ||||||
| 1/27/26 | ![]() Vers en klank 27 Januarie 2026 | Anrich Herbst en Nicole Holm sit die reeks oor Wilma Stockenström voort. Die uitgewer Naledi het inm 2025 ’n digbundel ter ere van dié 92-jarige digter gepubliseer, waarin ’n stuk of 25 digters verse vir haar geskryf het. Elkeen hierdie gedigte is geskoei op oorspronklike Stockenström-verse. Vat saam die spoor deur dié befaamde digter se werk, én hoor hoe ons jonger digters daarop gereageer het. | 25m 44s | ||||||
| 1/20/26 | ![]() Vers en klank 20 Januarie 2026 | Die uitgewer, Naledi, het in 2025 ’n bundel ter ere van die digter Wilma Stockenström gepubliseer met die titel NOGMAALS VIR DIE BYSIENDE LESER. Dit is ’n sinspeling op Stockenström se debuutversameling, VIR DIE BYSIENDE LESER, wat in 1970 verskyn het. In hierdie nuwe bundel tree ’n stuk of 25 digters in hulle eie verse in gesprek met Wilma se werk. Anrich Herbst en Nicole Holm lees ’n keur van hierdie gedigte voor, tesame met die oorspronklike Stockenström-gedigte wat as die inspirasie daarvoor gedien het. | 25m 55s | ||||||
| 1/13/26 | ![]() Vers en klank 13 Januarie 2026 | Karli Heine sit die reeks oor legendes en mites voort. Ons luister na ’n paar bekende ballades en voorlesings van gedigte oor eg-Suid-Afrikaanse volkslegendes, soos die heks van Hexriviervallei en die Vlieënde Hollander. | 19m 06s | ||||||
Showing 25 of 746
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
Chart Positions
1 placement across 1 market.
