
About this episode
This episode covers the launch of the Kia Carens and discusses the first Toyota Matsuri event at Kyalami, along with insights from Mark Jones about a recent motorsport event.
Hierdie week vir Wiele2Wiele - die eerste Toyota Matsuri-fees is by die Kyalami-renbaan gehou, waar gaste nie net meer oor Toyota en sy ryke geskiedenis kon leer nie, maar ook self agter die stuur van Toyota se opwindendste nuwe modelle kon inklim. Kia het ook sy nuwe Carens bekendgestel. Dit was onlangs die Swartland-tydren in die Wes-Kaap en ons gesels met Mark Jones van The Citizen in sy Toyota GR Yaris oor hierdie grondtydren wat ’n ware vuurdoop was op los oppervlaktes. Vir 2Wiele gesels ons met Brian Cheyne oor ons Suid-Afrikaner AJ Venter wat volgende week gaan deelneem aan die Isle of Man TT. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
People in this episode
Guest: Mark Jones
Topics covered
- automotive events
- car launches
- motorsport
- Toyota
- Kia
- South African motorsport
Keywords
- Kia Carens
- Toyota Matsuri
- Kyalami
- Mark Jones
- Isle of Man TT
- Toyota GR Yaris
- South African motorsport
Mentioned in this episode
Organizations: Toyota, Kia
Products: Toyota GR Yaris, Kia Carens
Places: Kyalami-renbaan, Wes-Kaap
More episodes of Wiele2Wiele
- Wiele2Wiele ry nuwe RAV4, iCAUR · June 12, 2026 · 25 min
- Wiele2Wiele gesels oor Motor van die Jaar-wenners · June 4, 2026 · 26 min
- Wiele2Wiele ry Volvo, Mitsubishi en VW · May 29, 2026 · 26 min
- Wiele2Wiele vat langpad met Merc se Vito Tourer · May 14, 2026 · 27 min
- Wiele2Wiele: Alles oor Simola-heuwelren · May 7, 2026 · 26 min
- Wiele2Wiele ervaar MG3 en MG ZX Pro · May 2, 2026 · 27 min
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Wiele2Wiele podcast page.