
The episode discusses the updated Ford Ranger and features an interview with Jonathan Mogotsi about his upcoming race.
Hierdie week vir Wiele2Wiele vertel hulle jou van Ford se Ranger wat opgeknap is met ’n nuwe 2,3 liter EcoBoost-enjin. Die Kritzingers vat dan die langpad Gqeberha toe met ’n agtsitplek Mercedes-Benz Vito Tourer-bussie, waar hulle 18-jarige seun, Zian Kritzinger, aan die Ironman South Afrika driekamp-kompetisie deelgeneem en dit suksesvol voltooi het. Hulle gesels ook met Jonathan Mogotsi, fabrieksrenjaer vir Volkswagen Suid-Afrika, wat hierdie komende naweek gaan deelneem aan die 24hNurburgring-uithouwedren. Die manne in die ateljee raak dan nostalgies oor motorfiets-intrumentpanele. Wiele2Wiele op Facebook · Wiele2Wiele op Maroela Media
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Wiele2Wiele podcast page.