
The episode discusses the preparations for a level 8 storm in the Western Cape and various legal and agricultural concerns.
Munisipaliteite in die Tuinroete en Klein Karoo-streke van die Wes-Kaap maak gereed vir ’n vlak 8-storm, wat swaar reën, sterk wind en gevaarlike seetoestande sal meebring. Ons praat met die prokereur van LP Fadiel Adams, wat gister in hegtenis geneem is vir regsverydeling. Die eerste fase van 'n grondwetlike aanslag op die Wet op Nasionale Gesondheidsversekering duur voort. Aartappelboere is bekommerd oor nuwe regeringsregulasies oor watergebruik.
Guest: LP Fadiel Adams
Organizations: Wet op Nasionale Gesondheidsversekering, aartappelboere
Places: Wes-Kaap, Tuinroete, Klein Karoo
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.