
The episode discusses financial concerns in Johannesburg, severe weather in the Western Cape, and predictions of interest rate hikes due to inflation uncertainty.
'n Brief van die minister van Finansies, Enoch Godongwana, aan die burgemeester , Dada Morero, dui op die vraag... Is die Johannesberg Metro tans bankrot? Stormweer in die Wes-Kaap eis minstens een lewe - in die Knysna-omgewing. En twee agtereenvolgende rentekoersverhogings word weens inflasie-onsekerheid voorspel.
Host: RSG
Places: Johannesberg, Wes-Kaap, Knysna
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.