
Residents along the Krommerivier in the Eastern Cape are urged to evacuate their homes due to safety concerns.
5 Junie 2026: Inwoners langs die Krommerivier in die Oos-Kaap versoek om dringend hulle huise te ontruim. ‘n Nie-regeringsorganisasie wil R279 miljoen se Suid-Afrikaanse wapenuitvoere na Amerika keer. ‘n Kenner waarsku teen 'n nuwe sosiale media-tendens wat gevaarlike gevolge kan inhou.
Organizations: nie-regeringsorganisasie, Amerika
Places: Oos-Kaap, Krommerivier
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.