
Die episode bespreek die begin van uitleweringsprosedures vir verdagtes in 'n moordsaak, asook ander aktuele kwessies in Johannesburg en die Kougastreek.
4 Junie 2026: Samewerking tussen Suid-Afrika en Mosambiek was die sleutel tot die inhegtenisneming van twee verdagtes vir die moord op 'n egpaar in die Krugerwildtuin. Uitleweringsprosedures begin nou sodat hulle hier tereg kan staan. Johannesburg se finansies word as 'n 'gruwelvertoning' beskryf. Ons hoor wat die jongste in die Kougastreek is waar sekere inwoners gevra is om te ontrium weens oorstromings. Die March and March-beweging wat teen ongedokumenteerde buitelanders betoog, se beweegredes word krities bekyk.
Organizations: March and March-beweging
Places: Mosambiek, Suid-Afrika, Krugerwildtuin
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Monitor podcast page.