Ons en die onderwys: Hoe skole diskriminasie kan help uitwis

Ons en die onderwys: Hoe skole diskriminasie kan help uitwis

July 19, 2026 · 21 min

About this episode

Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor die rol van geskiedenis in die vermindering van vooroordeel en diskriminasie in skole.

19 Julie 2026: Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert, ‘n onderwyskundige, skrywer en historikus, oor die rol wat geskiedenis kan speel om vooroordeel en diskriminasie te verminder. Hulle praat oor hoe kinders reeds van jongs af idees oor hulleself en ander vorm, waarom verskille openlik bespreek moet word, en hoe die geskiedenisleerplan ’n meer gebalanseerde beeld van ons samelewing kan bied.

Topics covered

More episodes of Ons en die Onderwys

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.