
Johan van Lill praat met Riaan van der Berg oor die gebruik van tablette en papierhandboeke in skole.
14 Junie 2026: Johan van Lill praat met Riaan van der Berg, die adjunk-bestuurshoof van FEDSAS, oor tablette, elektroniese handboeke en die terugkeer na papierhandboeke in skole. Die gesprek fokus op wat skole uit internasionale voorbeelde, soos Swede, kan leer, en hoe Suid-Afrikaanse skole verantwoordelik oor tegnologie in die klaskamer moet dink.
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.