
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Most discussed topics
Brands & references
Est. Listeners
Insufficient chart data. Estimates will improve as the show charts.
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
N/A🎙 Daily cadence·687 episodes·Last published 4d ago - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
N/A - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
N/A
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
From 11 epsHost
Recent guests
Recent episodes
Ons en die onderwys: Hoe onderwysbesluite die klaskamer bereik
Jun 21, 2026
18m 01s
Ons en die onderwys: Tegnologie vs papierhandboeke in die klaskamer
Jun 14, 2026
20m 19s
Ons en die onderwys: Skooltoelatings - wat ouers moet weet
Jun 7, 2026
19m 27s
Ons en die Onderwys: Huiswerk in die grondslagfase
May 31, 2026
17m 56s
Ons en die onderwys: Internasionale samewerking in die opleiding van onderwysers
May 24, 2026
19m 49s
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
Resolving iTunes ID\u2026 if this persists, the podcast may not be indexed on Apple Podcasts.
| Date | Episode | Topics | Guests | Brands | Places | Keywords | Sponsor | Length | |
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 6/21/26 | ![]() Ons en die onderwys: Hoe onderwysbesluite die klaskamer bereik | 21 Junie 2026: Johan van Lill praat met Paul Sauer, bestuurshoof van die SAOU, oor hoe onderwysbesluite in Suid-Afrika deur verskillende vlakke van regering, administrasie, skole en rolspelers beweeg. Ons praat oor waar onderwysgesag lê, wat die nasionale minister werklik kan doen, waarvoor provinsiale onderwysdepartemente verantwoordelik is, en hoe besluite uiteindelik die skoolhoof, onderwysers, leerders en ouers raak. | 18m 01s | ||||||
| 6/14/26 | ![]() Ons en die onderwys: Tegnologie vs papierhandboeke in die klaskamer | 14 Junie 2026: Johan van Lill praat met Riaan van der Berg, die adjunk-bestuurshoof van FEDSAS, oor tablette, elektroniese handboeke en die terugkeer na papierhandboeke in skole. Die gesprek fokus op wat skole uit internasionale voorbeelde, soos Swede, kan leer, en hoe Suid-Afrikaanse skole verantwoordelik oor tegnologie in die klaskamer moet dink. | 20m 19s | ||||||
| 6/7/26 | ![]() Ons en die onderwys: Skooltoelatings - wat ouers moet weet✨ | skooltoelatingsouers+4 | dr. Juane van der Merwe-Mocke | FEDSAS | Graad RGraad 1+1 | skooltoelatingsouers+5 | — | 19m 27s | |
| 5/31/26 | ![]() Ons en die Onderwys: Huiswerk in die grondslagfase✨ | huiswerkgrondslagfase+3 | Wilna van Rooyen | — | — | huiswerkonderwyskundige+3 | — | 17m 56s | |
| 5/24/26 | ![]() Ons en die onderwys: Internasionale samewerking in die opleiding van onderwysers✨ | internationale samewerkingopleiding van onderwysers+3 | dr. Marinda Swart | STADIO | NoorweëKanada+1 | internasionale samewerkingopleiding+3 | — | 19m 49s | |
| 5/17/26 | ![]() Ons en die onderwys 17 Mei 2026✨ | vakkeusesonderwys+5 | Johann Güldenpfennig | SAOU | — | vakkeusesonderwys+7 | — | 18m 26s | |
| 5/10/26 | ![]() Ons en die onderwys 10 Mei 2026✨ | onderwysleesvaardigheid+4 | Gregory Marais | lees om te leer | — | onderwyslees+7 | — | 20m 34s | |
| 5/3/26 | ![]() Ons en die onderwys 3 Mei 2026✨ | onderwystoelatings+5 | dr. Jaco Deacon | FEDSAS | — | onderwysFEDSAS+6 | — | 19m 48s | |
| 4/26/26 | ![]() Ons en die onderwys 26 April 2026✨ | readingeducation+3 | dr. Jurie Joubert | RSG | — | readinglearning+3 | — | 20m 43s | |
| 4/19/26 | ![]() Ons en die onderwys 19 April 2026✨ | huiswerkonderwys+4 | Adel Jacobs | SAOU | — | huiswerkonderwys+5 | — | 21m 07s | |
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 4/12/26 | ![]() Ons en die onderwys 12 April 2026✨ | skooldragtradisie+4 | dr. Juané van der Merwe-Mocke | Fedsas | — | skooldragtradisie+5 | — | 21m 06s | |
| 4/5/26 | ![]() Ons en die onderwys 5 April 2026✨ | kunsmatige intelligensieonderwys+5 | Celeste Labuschagne | Belgium Campus IT Versity | — | kunsmatige intelligensieonderwyskonsultant+5 | — | 20m 21s | |
| 3/29/26 | ![]() Ons en die onderwys 29 Maart 2026✨ | vaardigheidsonderwysbesigheidsrol+3 | Rudi Cooke | UXI Artisan Development | — | vaardigheidsonderwysbesighede+3 | — | 19m 53s | |
| 3/22/26 | ![]() Ons en die onderwys 22 Maart 2026 | Johan van Lill praat met dr. Jurie Joubert oor lees as die sleutel tot leer, en waarom dit so ’n kritiese rol speel in elke leerder se akademiese sukses. Die gesprek fokus op waarom lees steeds ’n groot uitdaging in Suid-Afrikaanse skole is, veral wanneer leerders na hoërskool beweeg, en hoe dit prestasie op alle vakke beïnvloed. Daar word ook gekyk na praktiese maniere waarop skole en ouers leesvaardighede kan versterk. | 19m 21s | ||||||
| 3/15/26 | ![]() Ons en die onderwys 15 Maart 2026 | Johan van Lill praat met dr. Jaco Deacon, uitvoerende hoof van Fedsas, oor hoe skoolkwintiele in Suid-Afrika werk, en waarom dit ’n groot rol speel in die befondsing van openbare skole. Die gesprek verduidelik hoe skole ingedeel word, hoe dit met skoolgeld en staatsubsidies skakel, en waarom hierdie onderwerp gereeld in die nuus verskyn. | 21m 01s | ||||||
| 3/8/26 | ![]() Ons en die onderwys 8 Maart 2026 | Johan van Lill praat met onderwyskundige Gregory Marais oor leesontwikkeling in die intermediêre fase - die belangrike oorgang waar leerders beweeg van leer om te lees na lees om te leer. Die gesprek fokus op waarom baie leerders steeds met leesbegrip sukkel wanneer hulle reeds in graad 4, 5 en 6 is, en wat dit vir onderrig in alle vakke beteken. | 19m 52s | ||||||
| 3/1/26 | ![]() Ons en die onderwys 1 Maart 2026 | Johan van Lill praat met Phillip Harmse, bestuurshoof van UXi Artisan Development, oor ’n kritieke vraag vir Suid-Afrika se toekoms: Kan ’n land funksioneer sonder sterk tegniese- en besigheidsvaardigheid-onderwys? Die gesprek fokus op die direkte verband tussen vaardigheidstekorte en dienslewering, ekonomiese groei en werksgeleenthede. Daar word gekyk na die waarde van beroeps- en vakmanskapsopleiding, hoe praktiese opleiding werkgerigtheid bou, en waarom tegniese en besigheidskwalifikasies as gelykstaande roetes tot sukses beskou moet word. | 19m 04s | ||||||
| 2/22/26 | ![]() Ons en die onderwys 22 Februarie 2026 | Johan van Lill met praat Elsie Harmse, uitvoerende hoof van UXi Artisan Development en medestigter van Africa Skills, oor ’n belangrike verskuiwing in ouerskap: Ouers as loopbaanvennote – nie toeskouers nie. Die gesprek fokus op hoe ouers tieners en jong volwassenes kan ondersteun in hulle loopbaankeuses deur ingeligte gesprekke, realistiese verwagtings en ’n beter begrip van opleidingspaaie en arbeidsmarkrealiteite. Daar word gekyk na die waarde van beroepskwalifikasies, die rol van finansiële beplanning en hoe ouers betrokke kan bly sonder om oor te neem. | 19m 55s | ||||||
| 2/15/26 | ![]() Ons en die onderwys 15 Februarie 2026 | Johan van Lill praat met dr. Annalie Roux, senior lektor in Wiskunde-onderwys aan die Noordwes-Universiteit, oor ’n dringende vraag in Suid-Afrikaanse onderwys: Hoekom neem so min leerders wiskunde tot matriek? Wat lê agter hierdie bekommernis? Die gesprek fokus op wiskunde-angs, vroeë leerervarings, onderrigmetodes, ouers se ingesteldheid, en die impak wat dit alles het op leerders se selfvertroue en toekomskeuses. | 21m 12s | ||||||
| 2/8/26 | ![]() Ons en die onderwys 8 Februarie 2026 | Johan van Lill praat met professor Josef de Beer oor ’n kernvraag in moderne onderrig: Wat is aktiewe leer, en hoe help dit leerders om meer betrokke, selfstandig en begripsvas te leer? Die gesprek fokus op hoe aktiewe leer leerderbetrokkenheid, selfgerigte denke en betekenisvolle begrip kan bevorder. | 20m 30s | ||||||
| 2/1/26 | ![]() Ons en die onderwys 1 Februarie 2026 | Johan van Lill praat met Adel Jacobs, afdelingshoof van professionele dienste by die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, oor die toenemende debat oor graadherhaling in die grondslagfase. In ’n tyd waarin daar weer gekyk word na ’n moontlike beperking op herhaling in Graad 1 tot 3, vra hierdie gesprek belangrike vrae oor wat werklik in die beste belang van kinders is. | 19m 05s | ||||||
| 1/25/26 | ![]() Ons en die onderwys 25 Januarie 2026 | Johan van Lill praat met Gerhard Olivier, hoof van besigheidsontwikkeling by UXi Artisan Development. In ’n tyd waarin universiteit steeds as die enigste maatstaf van sukses beskou word, bevraagteken dié gesprek ’n diepgewortelde aanname in Suid-Afrikaanse onderwys. Saam verken hulle waarom beroepsgerigte, geakkrediteerde en werksgeïntegreerde opleiding nie ’n tweede keuse is nie, maar vir baie jongmense die mees verantwoordelike en realistiese pad is na volhoubare werk en loopbaansekerheid. | 19m 43s | ||||||
| 1/18/26 | ![]() Ons en die onderwys 18 Januarie 2026 | Johan van Lill praat met onderwyskundige Celeste Labuschagne oor hoe onderwysers die nuwe jaar met Kunsmatige Intelligensie reg kan begin. In ’n tyd waar KI vinnig deel word van beplanning, assessering en administrasie, fokus die gesprek op praktiese vaardighede wat onderwysers onmiddellik kan gebruik. Van goeie promptvaardigheid tot assesseringsontwerp, data-ontleding en lesbeplanning, wys die gesprek hoe KI ’n ondersteuningsinstrument kan wees, wat tyd bespaar en leer verdiep. | 20m 53s | ||||||
| 1/11/26 | ![]() Ons en die onderwys 11 Januarie 2026 | Johan van Lill die nuwe onderwysjaar af saam met prof. Jannie le Roux, ‘n inspirasiespreker en akademikus in menslike hulpbronbestuur. In ’n tyd van druk, onsekerheid en vinnige verandering, fokus die gesprek op hoe onderwysers 2026 doelbewus kan binnegaan met vyf rigtinggewende waardes: om intensioneel te leef, met integriteit op te tree, inklusief te wees, innoverend te dink en inspirerend teenwoordig te bly. Die gesprek wys hoe klein, menslike keuses in klaskamers en skole ’n groter kultuur van hoop en moontlikheid kan skep. | 19m 59s | ||||||
| 1/4/26 | ![]() Ons en die onderwys 4 Januarie 2026 | Johan van Lill praat met Juane van der Merwe-Mocke, adjunk-uitvoerende hoof van FEDSAS, en Paul Sauer, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie, oor wat die 2026-onderwysjaar vir skole en onderwysers inhou. Ons kyk vorentoe na geleenthede, moontlike knelpunte, en verskuiwings wat reeds sigbaar raak. Die fokus val op hoe skole doelbewus kan aanpas, prioriteite heroorweeg en met groter sekerheid die nuwe jaar kan aanpak. | 20m 14s | ||||||
Showing 25 of 697
Pitch Fit is a Pro feature
See how bookable this show is for guests, which brands already advertise, the per-episode ad value, and the best-fit guest and sponsor profile. The numbers are blurred on the free plan.
How readily this show books outside guests like you.
How proven this show is for host-read sponsorships.
For Guests
ProFor Advertisers
ProUpgrade to Pro to unlock guest cadence, sponsor categories, fit scores, and per-episode ad value for this show.
