Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13

Boetie Boer | Onder die Lamplig - Ep. 13

July 19, 2026 · 24 min · Episode 235

About this episode

This episode explores the life of Stewart Wilken, one of South Africa's darkest serial killers, and the nature of evil.

Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het normaal gelyk. Hy het tussen gewone mense geloop. Hy het ’n vrou, kinders en ’n bynaam gehad wat amper vriendelik geklink het: Boetie Boer. Maar agter die naam was Stewart Wilken — een van Suid-Afrika se donkerste reeksmoordenaars. In hierdie episode kyk ons na die man agter die bynaam, die slagoffers wat nooit vergeet moet word nie, en die skrikwekkende vraag: Word monsters gebore… of gemaak? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Linktr.ee⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ • ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠…

More episodes of Slaapstories Vir Grootmense

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Slaapstories Vir Grootmense podcast page.