Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle

Die Avontuur van die Blou Karbonkel | Sir Arthur Conan Doyle

July 26, 2026 · 23 min · Episode 236

About this episode

The episode explores a mystery involving Sherlock Holmes, a lost hat, a Christmas goose, and a stolen blue jewel.

n Verlore hoed. ’n Kersfeesgans. En ’n kosbare blou juweel wat glad nie dáár moes wees nie… Wanneer Sherlock Holmes ’n ou, verslete hoed ondersoek, lyk dit eers soos niks. Tot die spoor hom lei na ’n gans. En binne daardie gans? ’n Geheim wat ’n onskuldige man tronk toe kan stuur. Wie het die Blou Karbonkel gesteel? Hoe het dit in ’n Kersfeesgans beland? En hoekom is iemand bereid om alles te waag om dit terug te kry? Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms: ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠Linktr.ee⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠ • ⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠⁠…

More episodes of Slaapstories Vir Grootmense

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Slaapstories Vir Grootmense podcast page.