La Bestia | Onder die Lamplig - Ep. 14

La Bestia | Onder die Lamplig - Ep. 14

August 2, 2026 · 23 min · Episode 237

About this episode

This episode explores the dark true crime story of Luis Alfredo Garavito and the impact of his crimes.

Nie vir die sensitiewe luisteraar nie. Hy het deur die skaduwees beweeg. Onopvallend. Berekenend. Dodelik. Agter ’n vriendelike gesig en valse beloftes het Luis Alfredo Garavito ’n spoor van verdwynings, vrees en verwoeste families gelaat. Vir jare het niemand die volle omvang van sy misdade besef nie. Toe die waarheid uiteindelik aan die lig kom, was dit erger as wat enigiemand kon dink. In hierdie episode van Onder die Lamplig stap ons deur een van die donkerste ware misdaadverhale in die geskiedenis. Welkom terug by, Slaapstories vir Grootmense, jou weeklikse potgooi van Afrikaanse stories en vertellings wat jou saans sus tot in droomland. Nuwe Oom Eldee episode elke Donderdag, gelees deur Lourens Joubert. Nuwe Onder die Lamplig episodes elke eerste en derde Sondag, 'n ander lekker storie elke tweede Sondag, en 'n Nuwe Avonture van Mavis Ferreira en Lodewikus die Brak elke laaste Sondag, almal gelees deur Madelein Wessels. Laat ons weet wat jy dink van die episode, of hoe ons jou beter aan die slaap kan maak by enige van ons Sosiale Media platvorms…

More episodes of Slaapstories Vir Grootmense

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Slaapstories Vir Grootmense podcast page.