Ons en die onderwys 10 Mei 2026

Ons en die onderwys 10 Mei 2026

May 10, 2026 · 21 min

About this episode

Johan van Lill praat met Gregory Marais oor hoe skole en onderwysers leerders kan help om sterker lesers te word.

Johan van Lill met praat met Gregory Marais, ‘n onderwyskundige, oor hoe skole en onderwysers Graad 4- tot 6-leerders prakties kan help om sterker en meer onafhanklike lesers te word. Die gesprek volg op ’n vorige program oor lees om te leer, en beweeg nou van bewustheid na praktyk: As ons weet dat lees die sleutel tot leer in alle vakke is, hoe ondersteun ons leerders doelgerig sodat hulle werklik deur lees kan leer?

More episodes of Ons en die Onderwys

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.