
Johan van Lill praat met dr. Marinda Swart oor hoe internasionale samewerking die opleiding van toekomstige onderwysers verryk.
24 Mei 2026: Johan van Lill praat met dr. Marinda Swart van STADIO se Skool vir Opvoedkunde oor hoe internasionale samewerking die opleiding van toekomstige onderwysers verryk. Die gesprek kyk na hoe blootstelling aan onderwyskontekste in Noorweë, Kanada en die Verenigde State toekomstige onderwysers help om met groter begrip, aanpasbaarheid en interkulturele sensitiwiteit in diverse klaskamers te werk.
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.