Ons en die onderwys 17 Mei 2026

Ons en die onderwys 17 Mei 2026

May 17, 2026 · 18 min

About this episode

Johan van Lill praat met Johann Güldenpfennig oor vakkeuses en die belangrikheid daarvan in 'n leerder se skoolloopbaan.

Johan van Lill praat met Johann Güldenpfennig, ‘n professionele adviseur by professionele dienste by die SAOU, oor vakkeuses en waarom hierdie besluit so ’n belangrike deel van ’n leerder se skoolloopbaan is. Die gesprek fokus op hoe leerders, ouers, onderwysers en skole saam kan dink oor vakkeuses, sonder dat die proses onnodige druk of verwarring skep.

More episodes of Ons en die Onderwys

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.