Ons en die onderwys 12 April 2026

Ons en die onderwys 12 April 2026

April 12, 2026 · 21 min

About this episode

Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke oor skooldrag en die spanning tussen tradisie, skooltrots en bekostigbaarheid.

Johan van Lill praat met dr. Juané van der Merwe-Mocke van Fedsas oor skooldrag en die toenemende spanning tussen tradisie, skooltrots en bekostigbaarheid. Die gesprek fokus op die werklike uitdagings wat ouers ervaar, die rol van verskaffers, en waarom skole dalk weer moet dink oor hoe besluite oor skooldrag geneem word.

More episodes of Ons en die Onderwys

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.