
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne oor die rol van kunsmatige intelligensie in die klaskamer en die risiko van agterbly.
Johan van Lill praat met Celeste Labuschagne, ‘n voltydse onderwyskonsultant, en dosent en kurrikulumontwikkelaar by Belgium Campus IT Versity, oor die rol van kunsmatige intelligensie in die klaskamer, en die risiko dat leerders kan agterbly as ons nie betyds aanpas nie. Die gesprek fokus op die huidige onsekerheid oor beleid, die gaping tussen beplanning en implementering, en waarom begeleiding eerder as beheer die sleutel tot verantwoordelike KI-gebruik is.
Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Ons en die Onderwys podcast page.