Roadtrip deur die VSA | Oregon, Portland & Crater Lake

Roadtrip deur die VSA | Oregon, Portland & Crater Lake

From Die Wêreld aan jou Voete by Anina.vk

January 23, 2026 · 33 min

About this episode

In this episode, we explore Oregon, focusing on Portland and Crater Lake, highlighting its unique culture and natural beauty.

Welkom by episode twee van ons vierdelige ­reeks langs Amerika se Weskus – van Seattle tot Los Angeles. Oor net twee weke reis ons deur drie deelstate, vier stede en vyf nasionale parke, en in hierdie episode rol ons verder suid in Oregon: The Beaver State . Oregon is anders. Dit is kreatief, eienaardig en trots daarop om nie in ’n boksie te pas nie. Ons begin in Portland, ’n stad met die leuse ‘Keep it weird’. Van koffiekultuur en koskarretjies tot straatkuns en onafhanklike denke. Dis ook hier waar Nike ontstaan het en die bekende Powell boekwinkel pronk. Maar Oregon se magie lê ook buite die stad. Ons verruil asfalt vir natuur en pak Crater Lake aan, waar ’n ysige duik in kristalhelder water op ons wag by die Cleetwood Cove Trail. Daarna vat ons koers na die Rogue Valley, een van Oregon se versteekte juwele, waar wynplase, oop landskappe en rustige paaie die perfekte balans bied ná ’n dag vol avontuur. Hierdie episode is rou, vars en vol verrassings. Skakel in en ontdek hoekom Oregon jou dalk heeltemal gaan verbaas.

People in this episode

Host: Anina.vk

Topics covered

  • travel
  • Oregon
  • Portland
  • Crater Lake
  • adventure
  • culture
  • nature

Keywords

  • Oregon
  • Portland
  • Crater Lake
  • travel
  • adventure
  • nature
  • culture
  • Rogue Valley
  • Nike
  • Powell boekwinkel

Mentioned in this episode

Organizations: Nike, Powell boekwinkel

Places: Oregon, Portland, Crater Lake, Rogue Valley, Seattle, Los Angeles

More episodes of Die Wêreld aan jou Voete

Explore listener stats, chart rankings, contacts and more on the Die Wêreld aan jou Voete podcast page.