
Insights from recent episode analysis
Audience Interest
Podcast Focus
Publishing Consistency
Platform Reach
Insights are generated by CastFox AI using publicly available data, episode content, and proprietary models.
Total monthly reach
Estimated from 1 chart position in 1 market.
By chart position
- 🇳🇿NZ · Christianity#4410K to 30K
- Per-Episode Audience
Est. listeners per new episode within ~30 days
3K to 9K🎙 Daily cadence·142 episodes·Last published yesterday - Monthly Reach
Unique listeners across all episodes (30 days)
10K to 30K🇳🇿100% - Active Followers
Loyal subscribers who consistently listen
4K to 12K
Market Insights
Platform Distribution
Reach across major podcast platforms, updated hourly
Total Followers
—
Total Plays
—
Total Reviews
—
* Data sourced directly from platform APIs and aggregated hourly across all major podcast directories.
On the show
Recent episodes
Hemelvaart // Jaques van Wyk
May 14, 2026
Unknown duration
Drie Pilare van Liefde // Jaques van Wyk // Verhoudings Deel 2
May 10, 2026
Unknown duration
Wanneer Liefde Werk Deel 2 // Jaques van Wyk
Apr 27, 2026
Unknown duration
Lewendig // Jaques van Wyk
Apr 12, 2026
Unknown duration
Opstanding Sondag // Jaco Schutte
Apr 5, 2026
Unknown duration
Social Links & Contact
Official channels & resources
Official Website
Login
RSS Feed
Login
| Date | Episode | Description | Length | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
| 5/14/26 | ![]() Hemelvaart // Jaques van Wyk | Hemelvaart herinner ons aan Jesus se opstanding en Sy terugkeer na die hemel. Dis ń Kragtige bevestiging van Sy heerskappy en die hoop wat ons in Hom het. | — | ||||||
| 5/10/26 | ![]() Drie Pilare van Liefde // Jaques van Wyk // Verhoudings Deel 2 | Deur die verhaal van die vrou wat in owerspel betrap is in Johannes 8, wys Jesus ons dat liefde op drie onderskeibare maniere uitgedruk word: deur Genade, deur Waarheid en deur Geregtigheid. Hierdie drie pilare werk saam en roep ons op om 'n fundamentele verskuiwing te maak: van 'n ek-gefokusde ingesteldheid na 'n mekaar-gefokusde ingesteldheid, want dit is die grondhouding waaruit liefde groei. | — | ||||||
| 4/27/26 | ![]() Wanneer Liefde Werk Deel 2 // Jaques van Wyk | Ons weet almal dat ons moet liefhe. Ons lees dit in 1 Korinthiers 13. Ons hoor dit in preke. Maar hoe? Hoe leef jy dit uit wanneer die verhouding moeilik is, wanneer die gesprek seer maak, wanneer jou eie krag opgeraak het? Hierdie week ontdek ons die een ding wat Paulus aan die einde van sy brief aan die Korinthiers noem as die geheim agter alles: die gemeenskap van die Heilige Gees. Hy wil jou help om liefde prakties te laat werk, nou, in jou huis, jou huwelik, jou werksplek. | — | ||||||
| 4/12/26 | ![]() Lewendig // Jaques van Wyk | Hoe het die 40 dae gelyk wat Jesus nog op aarde spandeer het na hy uit die dood uit opgestaan het en wat kan ons daaruit leer? Vandag kuier Jaques met ons oor Jesus se laaste tye op aarde voor hy opgevaar het. | — | ||||||
| 4/5/26 | ![]() Opstanding Sondag // Jaco Schutte | Een oomblik in tyd, twee duisend jaar terug, het die wêreld en die mensdom op n nuwe trajek gesit. Vandag kuier Jaco Schutte saam ons rondomo die opstanding van Jesus. | — | ||||||
| 4/3/26 | ![]() Goeie Vrydag (Engels) // Jaco Schutte | Jaco Schutte lei ons in vandag se Goeie Vrydag boodskap deur weer oor die storie van die kruis te gaan. Hebreërs 12:13 moedig ons aan om toe te laat dat hierdie storie ons bron van nuwe lewe word. | — | ||||||
| 3/29/26 | ![]() Nie My Will Nie, Maar U Wil // Neels Janse van Rensburg // Oomblikke Voor Die Kruis Deel 2 | Die meeste van ons weet wat ons moet doen -- maar weet en doen is twee verskillende dinge. In Deel 2 van Oomblikke Voor die Kruis volg ons Jesus van die Boonste Vertrek na die Tuin van Getsemane, en ons ontdek wat dit werklik beteken om die teorie van bly in lewende geloof te omskep. | — | ||||||
| 3/22/26 | ![]() Bly In My Gewortel // Jaques van Wyk // Oomblikke Voor Die Kruis Deel 1 | Wat as die geheim van 'n vrugbare lewe niks te doen het met harder probeer nie? In hierdie boodskap uit ons 'Oomblikke Voor die Kruis'-reeks, ondersoek ons wat Jesus vir Sy dissipels gesê het net ure voor Sy arrestasie — en hoekom die woord 'bly' dalk die mees lewensveranderende woord is wat jy hierdie Paasfees sal teëkom. Luister nou en ontdek hoe om verbonde te bly aan die Bron alles verander." | — | ||||||
| 3/15/26 | ![]() Gemeenskap Met Die Heilige Gees // Jaques van Wyk // Becoming Love Deel 4 | Hoe gebeur ware transformasie in die lewe van ’n volgeling van Jesus? Om Verander te Word, kyk ons na Paulus se woorde in 2 Korintiërs 3:18 en ontdek ons dat geestelike groei nie deur ons eie wilskrag, emosies of kennis gedryf word nie, maar deur die Heilige Gees. Wanneer ons God se heerlikheid aanskou en eerlike gemeenskap met Hom geniet, gebeur iets merkwaardig: ons word geleidelik verander na die beeld van Jesus. | — | ||||||
| 3/8/26 | ![]() Die Genade van Jesus Jesus // Neels Janse van Rensburg // Becoming Love Deel 3 | Wat is die verskil tussen om Christelik te klink en werklik Christus-agtig te word?Vandag kyk ons na Paulus se kragtige uitdaging aan die gemeente in Korinte. Selfs met geestelike gawes, passievolle aanbidding en diep kennis, het iets noodsaaklik ontbreek. Sonder liefde was dit net geraas.Hierdie boodskap nooi ons om nie net die genade van Jesus te ontvang nie, maar om die genade van Jesus te word. Wanneer ons Christus aanskou, in Hom bly en toelaat dat Sy karakter ons vorm, begin geduld en vriendelikheid natuurlik uit ons lewens vloei. Dissipelskap gaan nie net daaroor om Jesus te bewonder nie, maar om werklik in Sy beeld verander te word. | — | ||||||
Want analysis for the episodes below?Free for Pro Submit a request, we'll have your selected episodes analyzed within an hour. Free, at no cost to you, for Pro users. | |||||||||
| 3/1/26 | ![]() Die Liefde Van Die Vader // Jaques van Wyk // Becoming Love Deel 2 | Wat as geestelike volwassenheid nie gaan oor om méér vir God te doen nie, maar om dieper deur Hom liefgehê te word?Vandag ontdek ons hoe Paulus die Korintiërs—en ons—lei na die ware oplossing vir onvolwassenheid: om God as Vader te ken. Hierdie boodskap wys hoe liefde identiteit voorafgaan, identiteit aktiwiteit voorafgaan, en hoe die liefde van die Vader ons verander van “gewone mense” na geliefde seuns en dogters wat Sy liefde in die wêreld word. | — | ||||||
| 2/22/26 | ![]() Liefde, ń Beter Manier // Neels Janse Van Rensburg // Becoming Love Deel 1 | "Becoming Love" is ’n uitnodiging om God se heerlikheid te leef. Ontdek hoe geestelike volwassenheid gemeet word nie deur prestasie of kennis nie maar deur transformasie in liefde. | — | ||||||
| 2/15/26 | ![]() Geken Deur Sy Liefde // Jaques van Wyk // Becoming Love Deel 1 | Ons glo vas dat ons by die eindpunt begin. Jesus het dit moontlik gemaak—die kruis was 'n sukses. Die werk is klaar. Ons hoef nie die leer te klim om God te bereik nie. Hy het dit vir ons gedoen—maar meer nog, Hy het dit met ons gedoen en Hy doen dit in ons. As dit is waar ons begin, waarna mik ons? Ons streef daarna om lief te hê—om Sy liefde te wees, Sy getroue teenwoordigheid in hierdie wêreld. | — | ||||||
| 2/9/26 | ![]() Nuwe Identiteit In Christus // Andreas van Tonder | In Christus is jy nie meer wie jy was nie, jy is wie God sê jy is. Ontdek die 11 identiteitverskuiwings wat jou geloof en lewe herskep. | — | ||||||
| 2/1/26 | ![]() Familie Op Misie // Jaques van Wyk // 30 Jaar Van Genade | n Woord van God verander alles. In hierdie boodskap ontdek ons hoe Doxa Deo op ’n Goddelike belofte gebou is, hoe deernis lei tot aksie, en hoe God gewone mense gebruik om stede te transformeer. Hierdie is jou uitnodiging om deel te wees van God se missie. | — | ||||||
| 1/25/26 | ![]() Die Krag Van Bekering // Jaques van Wyk // Nuut en Anders Deel 3 | Bekering gaan nie oor skuld nie, maar oor belyning. Leer hoe nuut dink ware transformasie bring. Die Here is reeds besig met ’n goeie werk in jou. Bekering is jou uitnodiging om saam Hom te werk. | — | ||||||
| 1/18/26 | ![]() Klein Dinge Wat Groot Geloof Kweek // Andreas van Tonder // Nuut en Anders Deel 2 | God sê Hy maak alles nuut, maar ware verandering gebeur deur daaglikse samewerking met Hom. Hierdie boodskap wys hoe klein, getroue gewoontes vorm gee aan wie ons word en hoe God volhoubare transformasie bring deur gehoorsaamheid en getrouheid. | — | ||||||
| 1/11/26 | ![]() Die Krag Van Nuwe Ritmes // Jaques van Wyk // Nuut en Anders Deel 1 | Dis belangrik om die nuwe jaar te begin nie net met goeie intensies nie, maar goeie ritmes. Vandag deel Jaques oor hoe ons kan verseker dat ons alles wat die Here oor ons lewens droom ń werklikheid kan maak in ons lewens. | — | ||||||
| 1/4/26 | ![]() Die Storie Van Die Koning // Neels Janse van Rensburg | Ons kyk deur Jesaja 9:6 na die name wat gegee is om Jesus te beskryf. Hierdie name dien as 4 verskillende lense waarmee ons die nuwe jaar moet in gaan. | — | ||||||
| 12/7/25 | ![]() Dankdiens 2025 // Jaques van Wyk | Hierdie week kyk ons terug met dankbaarheid en vorentoe met vertroue. In n wereld vol druk en onsekerheid anker dankbaarheid ons in die genade van God en vertroue berei ons voor vir wat kom. Sluit aan soos ons ontdek hoe dankbaarheid en vertroue ons verhouding met Jesus vorm. | — | ||||||
| 11/30/25 | ![]() Diep Wortels, Groot Vrug // Neels Janse van Rensburg // Dankbaarheid Deel 2 | In hierdie week se boodskap kyk ons hoe dankbaarheid nie iets is wat ons probeer afdwing nie, maar ’n vrug wat natuurlik groei wanneer ons in Christus bly. Wanneer aanbidding uit verhouding vloei, verander ons hele houding teenoor God. Luister saam hoe dankbaarheid ons aanbidding én ons getuienis vorm. | — | ||||||
| 11/23/25 | ![]() Koninkryks Dankbaarheid // Jaques van Wyk // Dankbaarheid Deel 1 | Die Skrif wys dat ware dankbaarheid vloei uit die wete dat ons n Koninkryk ontvang het wat nooit geskud kan word nie. Wanneer ons kies om dankbaar te wees in elke omstandigheid begin ons God anders sien ons harte word voorberei vir vreugde en volwassenheid en ons leefstyl van aanbidding word gevorm deur die onveranderlike waarheid van wie Hy is. Hierdie boodskap help jou om jou hart in die ewige vas te maak en n lewe van dankbaarheid te kweek wat jou alledaagse lewe verander. | — | ||||||
| 11/16/25 | ![]() Die daaglikse ritme van vernuwing // Jaques van Wyk // Een Lewe Deel 3 | Ritmes is belangrik. Dit impliseer herhaling en beweging. En dit het te doen met tydsberekening. Dit organiseer wat andersins 'n kakofonie sou wees. As ons praat oor integriteit in die proses van heiligmaking, is ritme belangrik in al sy aspekte en dinamika.In Ef 4:22-24 nooi Paulus ons uit om die nuwe ritme vir ons lewens te verstaan:"dat julle, wat julle vroeëre lewenswandel betref, die ou mens moet aflê, wat as gevolg van sy misleidende drange vergaan. Julle moet eerder in die aard van julle denke vernuwe word. Ja, trek die nuwe mens as kleed aan, wat in ware geregtigheid en heiligheid in ooreenstemming met God geskep is."Ontdek saam wat dit beteken wanneer Jesus sê: "bly in my". Ons hoef nie harder te probeer nie, ons het net nodig om aan Jesus verbind te bly en in pas te bly met die ritme wat Hy verskaf. | — | ||||||
| 11/9/25 | ![]() Heiligmaking // Neels Janse van Rensburg // Een Lewe Deel 2 | Watter gedagtes kom by jou op as jy die woord HEILIGMAKING hoor?Want deur een offer het Hy hulle wat geheilig word, vir altyd vervolmaak. (Heb 10:14)As ons vir ewig volmaak gemaak is, waarom voel ons dan nie altyd volmaak nie? Wees eerlik: Voel jy altyd volmaak? Voel jy altyd heilig? Die Bybel sê jy is volmaak gemaak en jy is heilig. Maar jy voel nie altyd so nie, of hoe? Ons worstel nogsteeds met slegte gewoontes, swakhede en sonde.Kom ontdek Sondag saam met ons hoe dit lyk wanneer ek my ou self af lê en my ware (nuwe) self op neem sodat ek al meer in lyn kom met my ware identiteit (integriteit) in Christus. | — | ||||||
| 11/3/25 | ![]() Wandel Waardig van jou Roeping // Jaques van Wyk // Een Lewe Deel 1 | Ontdek wat dit werklik beteken om met integriteit te leef deur jou lewe in lyn te bring met God se waarheid eerder as om net te doen wat reg lyk. In hierdie boodskap van ’n Studie oor Integriteit word ons geroep om waardig te wandel en een ware lewe in Christus te leef. | — | ||||||
Showing 25 of 145
Sponsor Intelligence
Sign in to see which brands sponsor this podcast, their ad offers, and promo codes.
Chart Positions
2 placements across 1 market.
Chart Positions
2 placements across 1 market.
